Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abbahuis

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Petrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Abbahuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Drickie E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drickie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, dankie.

Ons het baie lekker gebly. Die huis beskik oor alles wat benodig word en is goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin K

Really pleasant stay.

The stay was great, however, on the booking it states that there is secure parking and there was no secure parking available. Secondly, the southern room has moisture coming through the wall and it's causing mold to form and paint to flake off. Otherwise, the house with everything as a whole is really great and I'm happy to visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun S
Gesin met klein kinders

Ruim huis, perfekte ligging.

Ons het 'n heerlike tyd gehad by Abbahuis. Die ligging is ideaal, binne loopafstand van die strand en rivier. Die huis het baie spasie met lieflike leef- en kuierareas. Ons het ook die opwasarea met 'n buitestort baie gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem Adriaan B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem Adriaan B
Gesin met klein kinders

Heerlik gewees net te kort.

Ons ken nie regtig Stilbaai nie, maar dit was vir ons baie lekker. Ons sal graag weer daarheen wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V
Gesin met tieners

Die stoep van die huis is wonderlik. Die kamers van die kinders was aan die eenkant van die huis so hulle het gevoel dat hulle privaatheid kon hê.

Ek sal dalk voorstel dat daar meer liggies is vir beurtkrag, daar is net een in die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abbahuis se terugvoer

Dankie Juanita
Ons sal aandag gee daaraan
Groete
Petrea

Abbahuis
Hanlie J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik. Vinnig met hulp. Lekker groot huis.

Ons het welkom en tuis gevoel. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer Abbahuis bespreek.

Mooi uitsig, goeie ligging. Stilbaai pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Friedrich K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedrich K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly en besonder vriendelike diens.

Baie lekker gebly naby die strand. Lieflike stoep met sig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K
Gesin met klein kinders

Idillies! Wegbreek na 'n ander wêreld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 900
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R3 900
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoen-laan 28, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASdOl8MfhaNaiWdEDazUOdNV5Xu0PjvfO5ne1z0LmiXfSTplUQL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag, vir 10 mense 9 5 1 5 28 Perlemoen Avenue Stilbaai West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.379287956926 21.421017874049
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem