9 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 28 Perlemoen Avenue, Stilbaai West, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Abbahuis is 'n selfsorghuis wat verblyf aan 9 gaste bied in Stilbaai-Wes en is slegs 150 m vanaf die strand.
Dié dubbelverdieping huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers waarvan 2 en suite-badkamers is. Een van die kamers het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, asook 'n enkelbed. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die bed kan in 2 enkelbeddens omskep word. Daar is ook 'n koue buitestort.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe. Die waskamer het 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser.
Daar is 2 leefareas. Die leefarea op die boonste vloer het 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Dié leefarea lei na 'n stoep met gedeeltelike uitsigte oor die see en die rivier. Die leefarea op die onderste vloer lei na 'n onderdak stoep en braai-area. Parkeerplek is ook beskikbaar.
Stilbaai bied verskeie trekpleisters en doendinge, soos voëlkyk, voetslaan in die natuurreservate, die Inverroche-distilleerdery en die palings kan by die Stilbaai toerismeburo gevoer word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Petrea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 28 Perlemoen Avenue, Stilbaai West, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Abbahuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Perlemoen Avenue, Stilbaai West, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang