Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abby 7

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gretel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Abby 7
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jeremias S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremias S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek kan 7 Abby met 'n geruste hart aan enige iemand aanbeveel.

Ons het beslis baie lekker gekuier by 7 Abby. Baie stil area met geen verkeer voor die perseel verby nie. Alles wat jy nodig het is in die huis beskikbaar en jy is binne minute se ry vanaf Mosselbaai, Hartenbos, en George sou jy iets benodig. Jy het 'n gedeeltelike see uitsig waarna jy kan kyk terwyl jy jou oggend koffie geniet. Jy het ook 'n toesluit motorhuis waarin jou motor geparkeer word sodat jy rustig kan slaap en nie daaroor bekommerd te wees nie, want die perseel het ook 'n alarmstelsel vir meer veiligheid en rustigheid as jy sou uitgaan. Die agent en eienaar is baie vriendelik en behulpsaam as jy enige iets wil uitvind.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abby 7 se terugvoer

Baie baie dankie, Jeremias. Hoop ons sien julle weer.

Abby 7
Lukas S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike verblyf met vriendelike interaksie.

Ons verblyf te Abby 7 was baie rustig met uitstekende diens en kommunikasie. Als was soos beloof met baie gerieflik akkommodasie. Die buurt was lekker stil en toegang tot meeste plekke was vinnig en maklik. Ons sal dit aanbeveel en seker weer gebruik as ons in die omgewing kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abby 7 se terugvoer

Baie dankie Lukas. Hoop ons sien julle gou weer.

Abby 7
Willie M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer en omgewing.

Ons het heerlik gerus, baie lekker gestap. Elsabe was die perfekte gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abby 7 se terugvoer

Baie dankie Willie. Dit was heerlik om julle daar te he.

Abby 7
Vanaf
R1 450
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abbystraat 7, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03a08fbe21e581448c11f47866bb2b85a0f81777b76bd0ed97c76a9b10f6131722860de95e92d60a54de8cdc1094ef254a71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 5 mense 3 5 1 5 7 Abby Road Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.06710196376 22.192105488475
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem