10 gaste
5 slaapkamers
7 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 54 Strand Street, Swakopmund, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Hierdie ruim selfsorg-gesinshuis is stapafstand van die hoofstrand en middedorp af. Die strandpaadjie is reg voor die huis en lei jou direk na die pragtige Strand Hotel met 3 restaurante.
Die huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Drie van die kamers het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, 'n broodrooster, eetgerei en breekware. Die huis het ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 mense en die TV-sitkamer het 'n platskerm-TV met volledige DStv en 'n kaggel. WiFi is ook ingesluit.
Buite is daar 'n beskutte stoep met buitemeubels. Die huis het 'n motorhuis met plek vir 4 voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 82
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 54 Strand Street, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink Family Beach House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
54 Strand Street, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang