LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Acacia Grove Guest House | LekkeSlaap
+33

Acacia Grove Guest House

6 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Acacia Grove Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Len H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Alhoewel daar gedurende Kersfees geen personeel was om skoon te maak nie, was ons baie goed versorg.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very pleasant.

Although there were no staff cleaning over Christmas, we were very well looked after.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Susan N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Baie dankie, James, vir jou vriendelike diens en ons heerlike verblyf in jou gastehuis. Ons sal weer kom.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Terrific!

Thank you, James, for the friendly service and pleasant stay at your guest house. You will see me again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Hermina D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hermina D
Enkelreisiger

Stil omgewing, die kamer was voldoende vir wat ek nodig gehad het. Gasheer baie vriendelik.

Sien sterre.

Collen J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collen J
Saam met vriende

Baie lekker.

Net jammer daar was nie ontbyt ingesluit soos wat die webtuiste se konsultant deurgegee het nie, andersins is ek tevrede.

Motus C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Motus C
Besigheidsreis

Awesome.

Had a nice stay, will go there again.

Acacia Grove Guest House's terugvoer

Thank you. You are both welcome back, any time.
Wishing you and your lovely daughter all the best for the Matric dance.

Acacia Grove Guest House
Lilanie G - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilanie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Sien die sterre.

Acacia Grove Guest House's terugvoer

Thank you very much, Lilanie.
You and the family are most welcome back any time!
See you in the future.

Acacia Grove Guest House
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acacia-weg 4, Bedfordview, Germiston (Oos-Rand), 2007, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9uNjJ9BYClcHgR3fVHwBEDoxUb59HsI69xzHmnbpNX5kLO4cXH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 4 Acacia Road Bedfordview 2007 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -26.172708488011 28.156813979076
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!