Westdene Akkommodasie by Acacia@Westdene | LekkeSlaap
+7

Acacia@Westdene

8 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Acacia@Westdene
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Karlin G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Karlin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf naby alles.

Die kamer was ruim, maar bietjie verouderd afgewerk. Verf wat afdop, asook lugversorging wat water mors. Parkeerplek vir groter voertuie egter ook beperk naby kamers. Ontbyt genoegsaam, vriendelike en behulpsame diens. Slegs vir oorslaap doeleindes.

Elmarie P - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P
Enkelreisiger

Sentraal geleë, ruim en skoon, goeie fasiliteite.

Ruim kamer met al die nodige fasiliteite, gemaklike bed met vriendelike en behulpsame gasvrou Gerda. Sal weer hier oorbly as vir besigheid Bloem toe kom.

Acacia@Westdene's terugvoer

Elmarie,

Baie dankie hoop om jou gou weer te sien. Wees verseker van ons beste diens ten alle tye,

Dankie Gastehuis-groete,
Gerda

Acacia@Westdene
Daleen K - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs deur eienaar self. Alles baie gerieflik en heerlike ontbyt.

Ek sal beslis weer van Acacia gebruik maak. Dis baie goed geleë naby winkelsentrums en hospitaal. Die eienares Gerda laat mens sommer tuis voel en gaan uit haar pad om jou tegemoet te kom. Die kamer is ruim met alles wat jy nodig het ─ tot 'n warm kombers op die bed. Sy bedien heerlike ontbyt, die erf is is veilig en net groot genoeg dat kinders en troeteldiere daar kan baljaar. Dis netjies en goed versorg, en die prys is billik.

Acacia@Westdene's terugvoer

Baie dankie Daleen. Wees verseker van ons beste diens ten alle tye. Hoop om jul weer gou te sien.
Gastehuis-groete
Gerda

Acacia@Westdene
Christine R - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine R
Enkelreisiger

Die verblyf was uitstekend.

Baie goed ontvang en ontbyt was lekker.

Johannes M - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, lekker en gerieflik.

Sentrale verblyf in Bloemfontein, sterk aan te beveel.

Marshia N - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marshia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, voel amper soos by jou eie huis.

Dit was baie aangenaam. Die ontvangs is vriendelik en die atmosfeer was huislik. Almal voel soos ou vriende.

Tanya D - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya D
Gesin met klein kinders

Rustige atmosfeer!

Alles was beskikbaar wat nodig kon wees.

Yolandie H - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie H
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly, lekker ontbyt en soos 'n droom geslaap.

Vriendelike diens. Ontbyt was smullekker. Wens ons kon langer bly.

Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Reitz-laan 77, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwNTE5M2RiLWI4YzQtNGU4Ny1hNGQ3LWJhMWNkMDE5NzJhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R890  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 77 President Reitz Avenue Westdene 9301 Vrystaat 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -29.108716029801 26.211895644665
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za