LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+137

Adama Artistic Chalets & Teepees

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 277 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Deon S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Rustig en privaat. Baie lekker en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit - kom kuier gerus weer vir ons by Adama!

Hannes H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Stil, rusig, gegrond. Dit is 'n teepee ja, mens moet weet wat jy kry, maar het alles wat nodig is: opgemaakte bed, kassies en liggies. Dis eerste vir ons en dit het naweek spesiaal gemaak. Die kombuisie en badkamer maak dit gemaklik en weereens alles wat mens nodig het om stil in die bos te verkeer langs 'n vuurhoutjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer! Ons is so bly dat julle eerste teepee-ervaring by Adama julle naweek spesiaal gemaak het! Die teepees bied ’n unieke, rustieke bosveld-ervaring met die basiese geriewe wat nodig is om gemaklik te ontspan, weg van die gejaag van die alledaagse lewe. Daar is min dinge so besonders soos die stilte van die bos, die warmte van ’n vuurtjie en die geleentheid om net rustig asem te haal en die natuur te geniet. Dankie dat julle Adama gekies het vir hierdie besondere ervaring. Ons hoop om julle sommer weer binnekort te verwelkom vir nog ’n onvergeetlike bosveldwegbreek! Bosveldgroete, Die Adama Artistic Chalets & Teepees-span

Nico W
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Ons het 'n baie aangename ervaring gehad tydens ons verblyf by Adama. Die netheid van die chalet en algemene geriewe was uitstekend. Alles was skoon en netjies georganiseer. Die ligging is baie gerieflik en maklik toeganklik. Ek sal Adama beslis aanbeveel aan ander wat op soek is na 'n rustige wegbreek. PS: 'Patroleer' die lyndraad omtrent 2.5 keer vir 'n Boseveld Parkrun.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Baie dankie vir julle fantastiese terugvoer en aanbeveling! Ons is verheug om te hoor dat julle die netheid, geriewe en ligging van Adama geniet het. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste gemaklik kan wees en die rustigheid van die bosveld ten volle kan ervaar. Dankie ook vir die wenk oor die Bosveld Parkrun! Ons sal beslis die 2,5 rondtes langs die lyndraad in gedagte hou — ’n lekker manier om die bosveld op ’n ander manier te beleef! Ons waardeer julle ondersteuning en sien daarna uit om julle weer by Adama te verwelkom vir nog ’n heerlike wegbreek in die natuur. Bosveldgroete, Die Adama Artistic Chalets & Teepees-span

Anna-marie V
1 nag
5.0
Aug 2026

"Uit die boonste rakke.". Verblyf was fantasties. Dit was baie spesiaal dat ons Saterdag vroeër kon inklok en Sondag later kon uitklok. Ligging was baie goed, ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het en dat julle spesiale bosveldwegbreek vir julle lekker was. Dit is vir ons ’n plesier om, waar moontlik, ’n bietjie ekstra buigsaamheid met in- en uitkloktye te bied sodat ons gaste hul tyd by Adama ten volle kan geniet. Dankie dat julle Adama gekies het vir julle wegbreek. Ons hoop om julle sommer weer binnekort te verwelkom vir nog ’n heerlike, rustige kuier in die bosveld! Bosveldgroete, Die Adama Artistic Chalets & Teepees-span

Daniel E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Sal vir seker weer teruggaan. Fantasties, beslis een van die beter plekke in Dinokeng.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Baie dankie vir hierdie fantastiese kompliment! Dit beteken vir ons baie om te hoor dat julle Adama as een van die beter plekke in Dinokeng beskou. Ons streef daarna om vir ons gaste ’n besondere bosveld-ervaring te bied, waar rustigheid, natuur en lekker kuier om die vuur hand aan hand gaan. Dankie dat julle by Adama kom kuier het. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom vir nog ’n onvergeetlike bosveldwegbreek! Bosveldgroete, Die Adama Artistic Chalets & Teepees-span

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Baie dankie vir julle resensie! Ons is so bly dat julle die unieke, kunstige karakter van ons chalet waardeer het. Adama is met baie liefde en kreatiwiteit geskep, en dit is altyd besonders om te hoor wanneer gaste dit raak sien. Ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom vir nog 'n rustige en inspirerende wegbreek.

Ronel O
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Cozy teepee stays. The teepee is way more spacious inside than it looks outside. Very cozy setup and it was clean. We loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Thank you so much for your wonderful review! We're delighted to hear that the teepee exceeded your expectations and that you found it spacious, cozy, and spotlessly clean. Knowing that you loved your stay means the world to us. We truly appreciate your kind words and look forward to welcoming you back to Adama Artistic Chalets & Teepees for another memorable escape in nature!

Antoinette G
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Lovely. Lovely place and stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Thank you so much for your kind review! We're delighted to hear that you had a lovely stay and enjoyed your time at Adama Artistic Chalets & Teepees. It was a pleasure hosting you, and we truly appreciate your support. We look forward to welcoming you back for another peaceful and memorable getaway soon!

Wiehahn M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Dit was weer lekker gewees. Dit is ons derde keer wat ons daar gebly het. Dit bly altyd lekker en netjies. Ons sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Hallo Wiehahn, baie dankie vir julle positiewe resensie, ons sien uit om julle weer te sien by Adama!

Charmonique V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Sien julle gou weer! Baie dankie vir die lekker kuier! Ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Baie dankie vir julle resensie, ons sien uit om julle weer te sien by Adama!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 277

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf R900
10 % AF
R900 R810
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R900
10 % AF
R900 R810
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R900
10 % AF
R900 R810
per nag (plek vir 2)
Bespreek

18 Tarentaal Street, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjOTAwYzk4LWQ2NmYtNGNjNy1iNmI2LTJlZmQyMTdjMzA5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 2) 277 5 1 5 18 Tarentaal Street Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.355571800039 28.387600598548
Soek in 'n groter streek