Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adama Artistic Chalets & Teepees

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 18, Dinokeng Wildreservaat, Dinokeng, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Adama Artistic Chalets & Teepees is in die hartjie van die bosveld, in die Dinokeng Wildreservaat, slegs 40 km van Pretoria af, geleë. Dit is die ideale plek vir 'n naweekwegbreek, weg van die besige stadslewe.

Adama bied verblyf in 4 individueel versierde chalets en 2 Teepee-tente, omring deur ongerepte bosveld en wild wat vrylik rondbeweeg.

Al die eenhede het goed toegeruste kombuise met handgemaakte breekware en meubels. Die Kingfisher- en Hoopoo-chalets is met hooibale, klei en gras gebou. Plover en Bushbaby is met baksteen- en sinkdakke gebou en het rietplafonne aan die binnekant.

Elke chalet het 'n privaat opelug-boma, waar gaste om die vuur kan sit en braai, terwyl hulle na die jakkals se roep in die verte luister.

Elke Teepee-tent met 'n Indiese styl het 'n privaat boma, 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, 'n onderdakstoep, 'n waaier, verwarmer en 'n donsveer-duvet.

Die lodge het 'n gemeenskaplike swembad, wat 'n kort entjie se ry vanaf die chalets is. Daar is 'n selfry-roete van ongeveer 140 km, wat geskik is vir sedan-voertuie. Daar is ook 'n roete van 'n ekstra 23 km, wat geskik is vir voertuie met 'n hoë grondvryhoogte en 4x4's.

Let asb. daarop dat die eenhede in die reservaat nie omhein is nie. Gaste moet dus asb. van hul omgewing bewus wees en nie in die bosse wandel nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 162 resensies vir Adama Artistic Chalets & Teepees
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 162

Jaar gelys 7

Ligging

  • Tarentaalstraat 18, Dinokeng Wildreservaat, Dinokeng, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Adama Artistic Chalets & Teepees het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R900 R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 18, Dinokeng Wildreservaat, Dinokeng, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjOTAwYzk4LWQ2NmYtNGNjNy1iNmI2LTJlZmQyMTdjMzA5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 162 5 1 5 18 Tarentaal Street Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.357166666667 28.387305555556
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem