LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Adama Artistic Chalets & Teepees | LekkeSlaap
+70

Adama Artistic Chalets & Teepees

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 86 resensies vir Adama Artistic Chalets & Teepees
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Chrisjan P - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisjan P
Gesin met klein kinders

Privaat, skoon en goed toegerus met 'n lekker boma area.

Eenheid (Nagapie) is baie privaat en stil. Die omringde boma area is perfek vir lekker vuurmaak, braai en gesellig wees. Adama is ook binne die reservaat gelee so mens hoef nie by 'n ander hek uit te ry om in die wildreservaat rond te ry nie. Was ons eerste keer in Dinokeng Wildreservaat maar die goeie indruk wat Adama gelos het sal verseker dat ons weer terug kom.

Ignus S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ignus S
Saam met vriende

Baie rustig.

Dit was baie lekker. Die plek is netjies en prakties. Die TeePee is interessant. Die deurgang na die TeePee is net baie laag en mense met rugprobleme sal dit moeilik vind om in en uit te kom.

Alta H - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow! Wow! Wow!

Dit was een van die lekkerste kuierplekke wat ons al besoek het. Nader aan die Skepping kan jy sekerlik nie kom nie. Erica is baie vriendelik en behulpsaam, dit voel of sy jou al jare ken. Ons sal beslis weer teruggaan. DIe kombuis is goed toegerus, die badkamer netjies en skoon, en die tent was so mooi. Ons moes met 'n swaar hart gister huistoe gaan.

Liesel H - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel H
Saam met vriende

Fantasties!

Die rustigheid en natuurskoon is presies wat mens nodig het in hierdie besige lewe.

Quentin O - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin O
Gesin met klein kinders

Lekkerste wegbreek naby Pretoria

Ons het ons tyd so baie geniet. Ons het ons huisie met 2 eekhorings en 'n nagapie gedeel. Ons is ook besoek dear wildebeeste, jakkelse en 'n bruin hiëna. Ons het so lekker gerus en om die vuur gesit.

Sonette B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonderse Bosveldgevoel

Adama (Kiewiet chalet) was besonders. Baie detail in die ontwerp van die chalet. Gerieflik met alles wat jy nodig het vir 'n paar dae in die bos. Die houtstofie was 'n wenner vir die winternagte. Ons het lekker gekuier in ons eie boma terwyl die wild rondom ons wei.

Willie S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Gesin met klein kinders

Heerlike, gemaklike verblyf in die middel van Dinokeng.

Heerlike verblyf gehad in die Nagapie. Ons was 3 mense en het heel gemaklik gebly. Heerlik afgesonder, klein kaggel binne huis en heerlike ysterbad wat die kinders nogal geniet het. Verder ook 'n heerlike vuurput wat buite gebruik kan word en volledig toegerus is. Baie sentraal in die reservaat wat heerlik was met die Safari Mall net om die draai indien jy iets nodig het (hout, vleis of ys). Yskassie is baie klein, wat dit moeilik maak om meer as 'n paar dae se kos te neem of om ys te bêre.

Lani R - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lani R
Gesin met klein kinders

Boshuisie met lieflike atmosfeer

Dit was ons tweede besoek aan Adama en die Visvanger kleihuisie. Soveel karakter! Baie spesiale verblyf, uniek. Heerlike stoep, boma en hangmat onder die bome. Baie privaat en omring deur die natuur. Verwarmer is aangebring vir koue aande. Padgeluide is vaagweg elke nou en dan, maar meestal hoor jy net jakkalse wat roep in die nag. Maklike toegang tot die selfry-roetes, restaurante en Safari winkelsentrum. Vriendelike bestuur. Ons kom beslis weer!

Jan-hendrik V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek, iets anders as die normaal, mooi skoon en baie netjies.

Jy is in die park so dit maak dit maklik om weer op die selfry-paaie te kom. Doen vir seker die moeite om weer daar te gaan bly. Daar is so effens geraas van die omliggende paaie maar ek dink dit is die probleem met meeste tent tipe verblyf in Dinokeng. Die geriewe is wonderlik skoon en gebruiker vriendlelik. Heerlik vir 'n vinnige wegkom en met min moeite 'n kampnaweek te hê.

Estelle F - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle F
Gesin met tieners

Heerlik!

Die Visvanger chalet was pragtig, ons het vreeslik lekker gerus. Die bonus was die kameelperde, sebras en blouwildebeeste wat kom kuier het.

Charmaine B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine B
Gesin met klein kinders

Baie kunstige eenheid, ongelukkig geen WiFi of TV nie so bring 'n laptop saam om kinders in die aand te vermaak.

Sal aanbeveel, alhoewel die eienaars opknapping kan doen.

Danie V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V
Saam met vriende

Die privaatheid en boma is die hoogtepunt.

'n Mens kuier lekker buite maar binne is maar redelik knap en sitplek is redelik ongemaklik. Dit het ons nie gepla nie want ons is buite mense maar dit sal wel sommige mense pla. Dit is 'n ideale naweekwegbreekplek.

Maryke B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maryke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige bosveld.

Heerlik gekuier in huisie, dalk bietjie aandag gee aan bed! Alles was skoon netjies en gesellig ingerig.

Inge D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge D

Awesome stay, peaceful and very comfortable.

My daughter and I had a girl's bush break at Adama and had a wonderful stay. The chalet (Kiewiet) is comfortable, clean, and equipped with everything one needs. The peace and quiet is really good for the soul. Erica was a nice, friendly hostess who made us feel right at home. We were skeptical about how comfortable the sink bath would be, but it really was the most amazing bath ever! Everything was great and relaxing. Thank you for having us!

Ione V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ione V
Gesin met klein kinders

Baie netjies en Erica was baie vriendelik.

Baie nice, nie helemal gepas vir klein kinders nie was moeilik om besig te hou, maar ek en my man sal definitief weer gebruik vir wegbreek.

Jacques K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques K
Gesin met klein kinders

Ontspanne, kwaliteittyd.

Erica was 'n great gasvrou. Sy het ook omgesien na ons klein dogtertjie se veiligheid. Sy het ons dadelik in kennis gestel van hïena wat in die terrein was. Ons het ons tyd in Adama vreeslik geniet.

Hennie V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreekplek. Naby genoeg aan Gauteng.

Netjiese, veilig en rustiek, en tog met alle noodsaaklike dinge soos ’n baie goed toegeruste kombuis en warm water in 'n lekker badkamer, alles in een. Die teepee-tent is baie ruim binne en slaapgeriewe is eerste klas. Sal weer gaan! Selfs 2 sakkies gratis hout om jou eerste aand te begin.

Jeanine R - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanine R
Gesin met klein kinders

Baie oulike plekke, mooi gemaak en voel welkom.

Kan sien daar is 'n persoonlike gevoel van dekor daar ingesit.

Marlies H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlies H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike bosveldwebreek, rus vir die siel.

Lekker verblyf. Alles wat 'n mens benodig. Beddegoed is baie oud, dalk tyd vir nuwes.

Hannelie C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig met persoonlike aandag van die eienaar.

Het die potte verf baie geniet.

Andries S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig.

Die eenhede is ver genoeg van mekaar af dat dit nie pla nie.

Evelyn M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, Peaceful and Clean.

This was a beautiful spot to get away and just rest. Even if there should be a power outage, you'll still have everything you need. Erica was always ready to help. The teepee was wonderful and clean and private.

Hugo W - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo W
Saam met eggenoot / lewensmaat

See below.

The weekend was amazing. The setting was very romantic and private. The lay out of the house and the décor is fantastic. Everything that is required for a weekend away is provided. The simplicity and the atmosphere created is just wonderful to experience. This was definitely a very romantic, memorable and relaxing weekend. We were welcomed with open arms. Definitely on my list of to do again events. Just a special mention of the bath in the bathroom, it is like a small pool, amazing. Jackals just outside the boma and the animal calls in the night. One of our best weekend away experiences.

Charl O - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charl O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en skoon! Swembad probleem.

Adama is lekker sentraal.

Piet M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en stilte!

Netjies, goed toegerus. Baie diere geluide in die nag gehad, met zebra's wat tussen die eenhede wei. Het selfs 'n kobra en 'n jakkals gesien.

Geert D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geert D
Saam met vriende

Baie lekker. Sal beslis weer gaan.

Skoon, netjies en die dekor is besonders.

Pat R - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Two nights in the Blou Valk Teepee

Adama is the most peaceful, tranquil and safe home away from home and a 5 star bush experience to die for. It is run superbly and everything we needed was there - we had a marvelous time. We'll definitely be back.

Louisa M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bosveld juweeltjie.

Die buitestort en -toilet, die privaatheid sowel as die boustyl maak dit 'n unieke ervaring.

Lizell M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizell M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang. Wegbreek van die stad en baie rustig.

Ervaring van'n leeftyd.

Dave D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dave D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, wens ons kan langer bly.

Dalk 'n "aircon" in die chalet (Kiewiet).

Riana T - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlik.

Dit was een van die mooiste en netjieste plekkies waar ons nog was. Die dekor en selfgemaakte breekware is onweerstaanbaar. Sal beslis weer gaan kuier.

David M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
David M
Gesin met klein kinders

The venue suited us perfectly, very unique.

The whole experience was perfect we were looking for a weekend to really just chill and for the kids to enjoy. The pool provided lots of fun for them and we were able to relax.

Martin K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Authentic bushveld breakaway.

Beautiful setting. Close to nature. Very private. Great for bird watching. Loved every minute of our stay. Will definitely stay again, just longer.

Henri V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

AMA-zing

Ons was al voorheen daar en dit is min dat ek weer na plek toe gaan en die was ons tweede keer en nie laaste.l nie

Pierre D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D
Saam met vriende

Lekker kuier en ontspan.

Goeie boma-area, goed geleë en redelik privaat.

Zanelle D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zanelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon, netjies en uniek.

Akkommodasie was skoon en netjies en baie uniek. Die omgewing is lekker rustig en mens ontspan lekker in die natuur. Sal beslis weer kom en vir familie en vriende aanbeveel.

Carin L - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets anders!

Fantastiese plek vir 'n boswegbreek in die natuur. Baie goed ingerigte akkommodasie met alles wat nodig is. Besonderse atmosfeer met unieke tema en versierings.

Marie B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders en uniek.

Wie sal nou in 'n hotel wil bly waar die een na die ander kamer 'n replica van die vorige is? Hoekom nie liewer bly in 'n plek wat met hart en siel gebou en gemeubileer is nie? Adama is so 'n plek ─ unieke breekware, gemaklike meubels vir sit, lê, ontspan, eet en kuier. Kombineer dit met die roep van jakkalse of vroegoggend blouwildebees kuiergaste, 'n knetterende braaivleisvuur in die boma en smeulende kole in die stofie en jy weet, hier het ons alte heerlik gekuier.

Jolanda D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda D
Saam met vriende

What a delightful place!

We had such a lovely weekend in Nagapie. The accommodation is quirkily decorated and was perfectly clean. A lovely surprise to find the sleeper couch was an actual bed with well-sprung mattress. Erica was very welcoming and helpful the whole weekend. We will definitely be back and will recommend Adama to everyone.

Rita H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita H
Saam met vriende

Baie rustig.

Stil omgewing. Goed toegeruste chalet. Goeie instandhouding.

Marinda V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute rus en stilte!

Het so lekker gerus, sonder enige geraas en motors wat lawaai. Die linne het so lekker geruik en alles was netjies en skoon.

Stuart M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stuart M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons tyd baie geniet!

Ons het vreeslik lekker gebly. Die chalet was baie skoon en netjies! Dit is een van die mooiste plekkies waar ons al gebly het.

Minda J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minda J
Gesin met tieners

Was baie rustig en alles was wat mens nodig gehad het, was daar.

Ons was in Hoepoe.

Revona J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Revona J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, ons het ons verblyf baie geniet.

Die chalet was baie skoon en mooi. Die persoonlike kontak van die eienaars het die plek uniek gemaak. Ons verblyf geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful place, we enjoyed our stay.

The chalet was very clean and beautiful. The personal touches from the owners made the place unique. Enjoyed our stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jill A - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill A
Saam met eggenoot / lewensmaat

So good for the soul!

So well planned and gorgeously decorated. Something so unique and fun. We had an amazing stay!

Adel V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel V
Gesin met klein kinders

Ons was baie beïndruk met die mooi dekor en dit was een van die skoonste en netjieste plekke waar ons al ooit was.

Ons was beïndruk die oomblik toe ons daar stop. Die knyproosters was reeds reg by die boma en silwerskoon. Die chalet was silwerskoon en ongelooflik netjies. Was mal oor die binnehuise versiering en die pottery. Ons het so lekker gekuier op die stoepie en heerlik geslaap. Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring.

Otto W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otto W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitleg an alles wat mens nodig het.

Heerlike blyplek, baie uniek, maar alles wat 'n mens nodig het en nog meer. Lekker gerus en uitgespan.

Miriam H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miriam H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Dit was regtig rustig en baie lekker, het dit baie geniet ons gasvrou was baie oulik.

Chantelle D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Rustige plek met baie dinge en plekke in area.

Mandy W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en die chalets is te pragtig!

Tevrede met alles. Dankie.

Hilary N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilary N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location, lovely accommodation.

We really liked the design of the chalets, as well as the private boma/braai area, not too close to the next chalet. Suitably stocked kitchen, gas operated hot water, comfortable bed. Very quiet, so a great place to relax.

Chantal W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow.

Paradise. Safe, clean, fantastic tent, unique, peaceful. Just a peace of heaven. Heard hyena, zebra, lion and jackals calling at night. We had zebra at our camp site 04:00 in the morning, within touching distance. It was just so relaxing. Friendly and accommodating owners. Just wonderful.

Zandri V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zandri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Die chalets het alles wat mens nodig het. Dit was merendeels baie rustig en stil. Saterdagaand was daar wel musiek wat redelik hard gespeel was, maar ons was nie seker of dit in Adama self was en of die klank net ver getrek het nie. Omrede daar nie kussings vir die hout meubels is nie, is dit nie baie gemaklik nie. Ons het vooraf geweet dat mens nie in Adama mag rondstap nie en dit is die enigste rede hoekom ons nie weer daar sal oorslaap nie, want my vriend gaan stap graag.

Renier V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Baie mooi, skoon chalets wat privaat geleë is. Kan diere in aand hoor en is naby self drive in Dinokeng.

Monica E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monica E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Dit was 'n baie lekker naweek. Ons was 'n ekstra aand aangebied teen 'n goedkoper prys, en dit het die naweek baie lekkerder gemaak, want ons kon meer doen. Sal definitief weer terug gaan. Die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig.

Joh-marie G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joh-marie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome verby.

Baie lekker gerus, en so stil.

Rita H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rita H
Saam met vriende

Baie rustig.

Chalet baie goed toegerus en goed in stand gehou.

Nelie T - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelie T
Gesin met klein kinders

Dit was ongelooflike rustig daar.

Het dit baie geniet. Was skoon en netjies daar. Die park om Adama is fantasties met baie diere en eetplekkies. Kon net meer gedoen het om te voorsien vir loadshedding en groter yskas vir die bier.

Mari O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig, privaat.

'n Perfekte opsie naby aan Gauteng. Stil, rustig, privaat. Die teepee en fasiliteite 100% voldoende, netjies, en het al die kunstenaars se hande in die boustyl en décor geniet. Die veld en bome was 'n fees, en dan al die voël-geluide. Ons gaan definitief terugkeer-besoekers wees.

Fernando S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fernando S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en dit is baie rustig daar.

Ek sal beslis daai plek aanbeveel vir mense wat 'n lekker rustige naweek wil ontspan in die opelug en natuur.

Francois V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Enkelreisiger

Absoluut salige verblyf vir die naweek, met rus en stilte.

Vriendelike ontvangs van Erica, met stilte en rus. Woonplek is goed toegerus en baie netjies.

Adama Artistic Chalets & Teepees's terugvoer

Dankie vir die resensie, Francois. Ek is bly julle het die besoek en rustigheid geniet. Hoop om julle weer te verwelkom!

Adama Artistic Chalets & Teepees
Teresa V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plek vir awesome tyd saam liefdes, familie of vriende!

Die plek het al my stoutste verwagtinge oortref!

Divan S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en 'n baie lekker naweek-wegbreek.

Sien sterre.

Tanja P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Sal weer van hulle gebruik maak!

Adama Artistic Chalets & Teepees's terugvoer

Dankie vir jou resensie Tanja. Ek is bly julle het die besoek geniet, en ons sal uitsien om julle weer te verwelkom.

Adama Artistic Chalets & Teepees
Adele H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige bosveldwegbreek.

Wonderlike kunstenaarsplekkie vir 'n naweekwegbreek.

Piet D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet D
Saam met vriende

Georganiseerd, netjies, goed toegerus, veilig, gasvry en goeie kommunikasie.

Vooraf inligting is betyds gekommunikeer. Met aankoms is alles in plek en ons kon direk na ons chalet - geen administratiewe romslomp nie. Chalet is netjies en goed toegerus. Veilige atmosfeer. Naby alle toeriste aantreklikhede, winkels en eetplekke. Hoogtepunte is die dierelewe om die chalet, dag en nag. Sal vir seker weer van Adama gebruik maak. Dankie vir 'n heerlike paar dae!

Adama Artistic Chalets & Teepees's terugvoer

Baie dankie vir die resensie Piet. Ek is baie bly julle het die besoek geniet, en hoop om julle weer by ons chalets te verwelkom!

Adama Artistic Chalets & Teepees
René S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
René S

Rustig in die bos.

Lekker naby Pretoria vir 'n naweekwegbreek. Dankie vir jul gasvryheid!

Philip J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en verfrissend.

Het lekker gebly en kon die rooibokke sien wei van die bed af deur die kamervenster.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Relaxing and rejuvenating.

Had a lovely stay and was able to watch an Impala grazing from our bed through the bedroom window.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jan L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuiste weg van die huis met aandag aan detail.

Wat 'n wonderlike plek om te bly. Die chalet was smaakvol versier en alle geriewe wat jy nodig het. Dis so 'n spesiale plek en het ons tuis laat voe. Dankie vir 'n heerlike wegbreek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Home away from home with attention to detail!

What a wonderful place to stay in. The chalet was tastefully decorated with every amenity that you could ask for. It is such a special place and made us feel right at home. Thank you for a wonderful weekend away!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marlize C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en privaat.

Eenkant rustig met alles wat ons nodig gehad het. Die plekkie was kleurvol met kreatiwiteit om elke hoek en draai. 'n Plesier om hier te bly. Sal dit definitief aanbeveel vir mense wat net bietjie wil ontsnap.

Duo O - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duo O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great, sal enige tyd weer daar 'n draai maak.

Het fantasties lekker hier gebly, mense hulpvaardig. Die plek netjies en skoon.

Karen N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen N
Gesin met tieners

Wonderlik.

Chalet was 'n aangename verrassing. Ver genoeg weg van die ander gaste om die rus en stilte te geniet.

Danette O - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danette O
Saam met vriende

Baie lekker wegbreek.

Erica was fantasties en het seker gemaak als was reg vir ons aankoms en selfs ons laat weet oor gebeure op die pad na Adama toe op die dag van ons aankoms. Ons het die wegbreek baie geniet en hoop om gou weer daar 'n draai te maak!

Alda V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend! Ons het baie lekker gebly in die Nagapie Chalet en sal beslis weer gaan kuier.

Die verblyf was skoon en netjies en alles wat ons nodig gehad het, was daar. Ons sou graag 'n paar diere wou sien naby die chalet, maar die rustigheid het daarvoor opgemaak. Baie dankie Erica, jou vriendelike ontvangs is baie waardeer.

Isabella H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het privaatheid gehad. Dit was stil en pragtig. Alles was netjies en presies wat ons nodig gehad het.

Karin V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Karin V
Saam met vriende

Als wat jy mag nodig hê om te rus.

Goeie wegbreek uit die stad. Die hangmat onder die boom was 'n lekker verrassing en perfek om ure in te kan lê en boek lees. Die sjerrie wat vir ons gewag het, het goed afgegaan.

Moira S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira S
Gesin met tieners

Baie netjies, lieflike atmosfeer.

Baie netjies, baie gasvrye ontvangs, heerlike atmosfeer.

Adama Artistic Chalets & Teepees's terugvoer

Hi Moira,
Baie dankie vir jou resensie en terugvoer, en ons hoop opreg om julle weer in die toekoms te verwelkom. Alles van die beste!
Groete,
Erica

Adama Artistic Chalets & Teepees
Evelynv V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Evelynv V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring!

Ons het 3 nagte in die teepee spandeer. Wat 'n wonderlike ervaring. Ons sal beslis weer 'n wegbreek daar reël.

Adama Artistic Chalets & Teepees's terugvoer

Hi Evelyn
Ek is baie bly dat julle die besoek geniet het, en baie dankie vir jou terugvoer en resensie.
Ek hoop om julle gou weer te verwelkom.
Lekker dag.
Erica
Adama

Adama Artistic Chalets & Teepees
Ronel V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Idilies in die bos!

'n Heerlike ervaring om by Adama tuis te gaan! Waarlik waar in die bos en deel van die natuur. Ons groep was in Hoepoe en Visvanger en die huisies is uniek en gryp die verbeelding aan. Ons 'self-drive' wildkyk ervaring was ook heerlik en vol avontuur. Baie dankie vir die gasvryheid en dat ons kon deel in die stukkie paradys!

Monique P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monique P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plekkies.

Ons het baie lekker en rustig gebly, die plekkies is baie oulik ingerig.

Adama Artistic Chalets & Teepees's terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Monique. Ons is bly julle het die besoek geniet, en hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Adama Artistic Chalets & Teepees
Nicola B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons wegbreek na Adama was heerlik om ons battery te herlaai.

Ons was vir 4 nagte by Adama. Ek sal dit besig aanbeveel vir enige iemand wat bietjie wil ontspan in die bosveld. Kiewiet chalet was pragtig en rustic uitgerig met alles wat 'n mens nodig het. 'n Baie lekker wegbreek sommer lekker naby aan Johannesburg.

Johannes J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was eenvoudig net fantasties.

Dit was eenvoudig net fantasties, die chalet is onbeskryflik mooi, prakties en pas mooi in met die natuur. Die buite bad is wow.

Christa S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lafenis vir my siel!

Baie netjiese verblyf. Binnehuisversiering is wonderlik kreatief. Die rustigheid het ons verkwik en is nou weer reg om die stadsgewoel met nuwe moed aan te pak.

Adama Artistic Chalets & Teepees's terugvoer

Baie dankie vir die lieflike boodskap Christa, ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle weer in die nabye toekoms weer by Adama te verwelkom.

Adama Artistic Chalets & Teepees
Jolize V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolize V
Saam met vriende

Beeldskone omgewing! Onvergeetlike ervaring wat ek vir enige vriendekring/gesin sal aanbeveel.

Baie netjiese plek met pragtige natuurskoon. Die diere is die heeltyd om jou huis, jy het nie eens nodig om hulle te gaan soek nie. Regtig 'n pragtige plek met vriendelike diens en die huis self is ook baie skoon en ontspannend.

David N - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David N
Gesin met tieners

We had a wonderful time. Great little cottage.

Perfect getaway close to Johannesburg with a chance to see some of the Big 5. We only managed one elephant! The cottage was charming and well equipped. Very comfortable.

Bernadette D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklik.

Ons was vriendelik verwelkom met ons aankoms. Die Hoopoe Cottage is pragtig.

Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 18, Dinokeng Wildreservaat, Dinokeng, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjOTAwYzk4LWQ2NmYtNGNjNy1iNmI2LTJlZmQyMTdjMzA5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 86 5 1 5 18 Tarentaal Street Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.357166666667 28.387305555556
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!