Aegean

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aegean bied gerieflike selfsorg-verblyf in ’n vakansiehuis met 5 slaapkamers net oorkant die pad van Glenmore Strand. Gaste kan die see-uitsig vanuit die sitarea en vanaf die stoep geniet.

Die huis bied slaapplek aan tot 10 gaste en het 5 slaapkamers, 3 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elk ’n koninggrootte-bed en die derde kamer het ’n koningingrootte-bed. Die vierde en vyfde kamers het elk 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met ’n yskas, oond en stoof, mikrogolfoond, wasmasjien en tuimeldroër. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring vir DStv-toegang.

Die perseel is ommuur vir sekuriteit en het ’n tuin vir kinders om in te speel asook gasbraaigeriewe. Skoonmaakdienste kan gereël word op versoek. Gaste moet asb. hul eie strand- en badhanddoeke bring.

Slaapplek

'n Bespreking by Aegean sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Koninggrootte-bed
2 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aegean gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 120 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za