LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by African Oceans Manor on the Beach | LekkeSlaap
+124

African Oceans Manor on the Beach

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bob Bouwer-singel 7, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 078 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die 5-ster-verblyf in Mosselbaai word geïnspireer deur die majestueuse Outeniekwaberge en die golwe wat ritmies op die goue strand uitspoel.

Dit is in die hartjie van die Tuinroete geleë, so te sê op die kus – 'n bestemming wat altyd vir onvergeetlike herinneringe sorg. Die uitsonderlike diens, unieke, deurdagte noukeurigheid, luuksheid en gerief, sorg dat gaste weer en weer terugkeer. Met puik personeel en persoonlike aandag, moet jy beslis nie deur Mosselbaai ry sonder om hier aan te klop nie.

Gaste kan lekker ontspan in die kamers wat elk beskik oor 'n TV, lugversorging, 'n kroegie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n privaat balkon of stoep. Daar is ook veilige parkeerplek en elektroniese hekke.

African Oceans Manor on the Beach nooi jou uit om op die swembaddek te ontspan met 'n uitsig oor die baai en die luisterryke Indiese Oseaan. Doendinge in die omgewing sluit haaihokduik, wildritte en top-gholfbane in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir African Oceans Manor on the Beach
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Bob Bouwer-singel 7, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink African Oceans Manor on the Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 078
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 078
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bob Bouwer-singel 7, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4303e959db634442a4f7021cd4ee426d4678de238b1a091eeca79648fedb29b3045736c5444411b21147ed8bfdaae918a186?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 078  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 7 Bob Bouwer Crescent Bay View 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.139607852891 22.111589312554
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!