LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Afrika Pearl Guesthouse | LekkeSlaap
+91

Afrika Pearl Guesthouse

11 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir Afrika Pearl Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Mariza O - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariza O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Ons het een nag oornag by Afrika Pearl Guesthouse. Dis volledig toegerus en skoon, met vriendelike diens van die gasheer. Sal weer hier bly.

Afrika Pearl Guesthouse's terugvoer

Hi Mariza,

Dit was absoluut ons plesier gewees en hoop om julle weer in die toekoms te sien en te kan huisves. Sal graag vir julle meer wil wys van Paarl en omgewing - met volgende besoek! Dankie vir die pragtige "Review" ons waardeer dit baie. Geniet jul naweek.

Vriendelike groete
Christelle

Afrika Pearl Guesthouse
 - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saam met vriende

Voorwaar ‘n pêrel in Paarl!

Afrika Pearl is ‘n pragtige gastehuis, sentraal geleë met ruim kamers. Aandag is gegee aan detail met besondere mooi dekor. Johan en Christelle het ons baie welkom laat voel met hulle gasvryheid!

Afrika Pearl Guesthouse's terugvoer

Hi Adriënne dit was vir ons so lekker gewees om julle hier te kon ontvang. So spyt dat die tyd te kort was, maar met jul volgende besoek gaan ons julle defnitief meer wys van die Paarl en omgewing en lekker saam kuier.
Sterkte vir die week en geniet jul lang naweek.

Vriendelike groete
Christelle

Afrika Pearl Guesthouse
Keenon M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keenon M
Gesin met klein kinders

Perfect place to stay no matter the occasion.

Afrika Pearl is the perfect place to stay at, it's close to the most wonderful restaurants and grocery stores. The atmosphere and surroundings was perfect.

Afrika Pearl Guesthouse's terugvoer

Hi Keenon
Dit was ons voorreg om julle hier te kon huisves en ons sien uit om jul weer te kan huisves, julle was puik gaste.

Afrika Pearl Guesthouse
Ryan C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan C
Saam met vriende

Absoluut perfek!

Christel en Johan was net te wonderlik. Heel vriendelik en aangenaam. Ontbyt was absoluut amazing gewees en die kamer pragtig! Afrika Pearl, 'n moet as jy in Paarl gaan bly!

Gustav S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very peaceful and quiet place.

Will definitely return to one of our best accommodations with great hosts.

Afrika Pearl Guesthouse's terugvoer

Hi Gustav,
Baie baie dankie en vir ons 'n groot plesier gewees om julle te kon huisves en te ontmoet.
Hoop ons sien julle weer en baie sterkte, voorspoed vir 2019.
Vriendelike groete,
Christelle

Afrika Pearl Guesthouse
Christo G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, netjies en vriendelike diens.

Ons het in Granite Grey eenheid gebly en was baie tevrede met die skoonheid en netheid van die eenheid. Dit het alles gehad wat ons benodig en die ligging is baie sentraal in Paarl. Die eienaar was baie vriendelik en ons kon nie vir 'n beter plek gevra het nie. Sal Afrika Pearl definitief aanbeveel!

Afrika Pearl Guesthouse's terugvoer

Goeiedag Christo,

Baie dankie waardeer jou resensie ek hoop om jul weer te kan huisves in die nabye toekoms.
Sterkte vir die week.

Vriendelike groete
Christelle

Afrika Pearl Guesthouse
Joha C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joha C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie goed.

Lieflike plek en vriendelike personeel.

Sharon D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, lekker gekuier.

Ons het heerlik gekuier, dit was net veels tekort.

Afrika Pearl Guesthouse's terugvoer

Beste Sharon,

Dit was ons plesier gewees, hoop regtig julle kom weer kuier.

Vriendelike groete,
Christelle

Afrika Pearl Guesthouse
Louise B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n heerlike, warm en verwelkomende ervaring. Sal terugkeer.

'n Instansie wat met liefde en sorg bestuur word. Het elke oomblik geniet. Hoogs aan te bevele.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

What a wonderfully warm and welcoming experience we had. We will certainly return.

A very well run establishment that is managed with love and care. We loved every minute of our stay. Highly recommended.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Wilfried R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfried R
Gesin met tieners

Home from home, the best conclusion of our trip, we could have hoped for.

We were welcomed like a royal family. I think that we got even the royal suite as parents. We were ever so welcome, the breakfast was a reason to get up for. So delicious. We will be back, when we ever get back to Paarl.

Afrika Pearl Guesthouse's terugvoer

Good afternoon Wilfried and family
Thank you so much for your kind words and it was our pleasure hosting you and your beautiful family. We hope to see you in the near future and regards to them.
Have a wonderful week.

Kind Regards
Christelle

Afrika Pearl Guesthouse
Christie O - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie O
Gesin met klein kinders

Huis weg van die huis af.

Ons het ons verblyf as gesin werklik terdeë geniet en Christelle en Johan het ons werklik tuis laat voel.

Afrika Pearl Guesthouse's terugvoer

Goeiedag Christie,

Dit was 'n plesier om jou te huisves en ons hoop om julle weer in die toekoms te kan ontvang.
Sterkte vir die res van die jaar en groete by die huis.

Vriendelike Groete
Christelle

Afrika Pearl Guesthouse
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patriotstraat 20, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 1
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlNWQyZWM1LTIxMjItNDZhMS04NGI0LTlkOTZkMGVhNGUzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 20 Patriot Street Paarl 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -33.741610593069 18.966078758212
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!