LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Afrika Pearl Guesthouse | LekkeSlaap
+91

Afrika Pearl Guesthouse

11 resensies
Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Die Pêrel
Slegs die kamer.
Tranquility
Slegs die kamer.
The Patriot
Slegs die kamer.
Granite Grey
Slegs die kamer.
LekkePlus Afslag 20% af

Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.

Belasting en Ekstras

Wasgoed kan gedoen word teen 'n ekstra koste.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kinders is welkom en daar is 'n kampbed beskikbaar vir die Granite Grey, Tranquility en Patriot Kamers.
Kinders van 0 tot 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal R 150.00 per nag.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal R 250.00 per nag.


Ontbyt beloop R 100.00 per persoon en moet vooraf bespreek word. Aandetes ook beskikbaar op versoek en bestaan uit driegangmaal, voorgereg, hoofgereg, nagereg en glasie wyn of sap. Aandete word tussen 19:00 en 20:30 bedien.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patriotstraat 20, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 1
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlNWQyZWM1LTIxMjItNDZhMS04NGI0LTlkOTZkMGVhNGUzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 20 Patriot Street Paarl 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -33.741610593069 18.966078758212
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!