Agami Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Agami Guest House, 'n vierster-gastehuis, is in die rustige, stil residensiële area genaamd Eldoraigne in Centurion geleë. Ons bied akkommodasie vir 'n sakereisiger of toeris wat wil ontspan na 'n lang dag in 'n gemaklike bed met ontbyt om die dag reg te begin.

Agami bied 8 slaapkamers wat elk 'n privaat ingang en suite-badkamer het. Die kamers beskik oor al die nodige geriewe om 'n gemaklike wegbreek te verseker. Daar is veilige parkering en gratis WiFi vir ons gaste. Die lapa langs die swembad is toegerus met braaigeriewe vir gaste, hul gesinne en vriende.

Ons is in Centurion geleë en die ligging bied maklike toegang tot Pretoria se middestad en al die hoofpaaie. Ons is deel van die Centurion Akkommodasie Assosiasie en voldoen aan die hoogste standaarde in Gauteng.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Agami Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R880 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za