Beskrywing
Die Agape Vakansiewoonstel is onder die hoofhuis en het 'n privaat ingang en slaapplek vir 2 volwassene en 1 klein kind. Dit het 'n oopplan-uitleg met 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank, 'n eetarea, kombuis asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Die eenheid het 'n TV en Netflix is ook beskikbaar. Veilige parkeerplek word voorsien en gaste kan op versoek braaigeriewe verkry indien daar nie gaste in die hoofhuis bly nie. Die woonstel eenheid het nie sy eie grasperk nie en is dus nie geskik vir troeteldiere nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste word vriendelik versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.
Daar mag tot 2 ander gaste op die perseel bly in 'n aparte woonstel met sy eie privaat ingang. Maak asseblief seker dat musiek afgeskakel of op 'n lae volume gehou word vanaf 22:00 om bedagsaam teenoor ander gaste te wees.
Let asseblief daarop dat sekere dele van Agape Vakansiehuis via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaarde gaste of diegene met gestremdhede nie.
Troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling. Die hoofhuis het 'n omheinde erf geskik vir honde; die woonstel is egter nie geskik om honde buite sonder toesig te laat nie, aangesien hulle kan ontsnap. Slegs klein, goed opgeleide honde word in die woonstel toegelaat, en hulle mag nie alleen binne die eenheid gelaat word nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Motorhome Vista6 bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 dubbelbeddens en 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die verblyf het 'n stoof, mikrogolfoond en stoorplek. Gaste het toegang tot die buite-area met skaduwee.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Kampeerplek Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Gaste word vriendelik versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.
Daar mag tot 2 ander gaste op die perseel bly in 'n aparte woonstel met sy eie privaat ingang. Maak asseblief seker dat musiek afgeskakel of op 'n lae volume gehou word vanaf 22:00 om bedagsaam teenoor ander gaste te wees.
Let asseblief daarop dat sekere dele van Agape Vakansiehuis via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaarde gaste of diegene met gestremdhede nie.
Troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling. Die hoofhuis het 'n omheinde erf geskik vir honde; die woonstel is egter nie geskik om honde buite sonder toesig te laat nie, aangesien hulle kan ontsnap. Slegs klein, goed opgeleide honde word in die woonstel toegelaat, en hulle mag nie alleen binne die eenheid gelaat word nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid op die eerste verdieping bo die woonstel en is ideaal vir 'n groep of 'n familie van 10. Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers met baddens en storte. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer is 'n oop kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed, daar is nie enige afskortings tussen hierdie 2 beddens nie. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Die huis het 'n lekker sitarea, maar let asb. daarop dat die eenheid nie 'n TV het nie. Die leefarea lei na 'n houtdek met braaigeriewe, 'n oefensetperk en 'n trampolien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste word vriendelik versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.
Daar mag tot 2 ander gaste op die perseel bly in 'n aparte woonstel met sy eie privaat ingang. Maak asseblief seker dat musiek afgeskakel of op 'n lae volume gehou word vanaf 22:00 om bedagsaam teenoor ander gaste te wees.
Let asseblief daarop dat sekere dele van Agape Vakansiehuis via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaarde gaste of diegene met gestremdhede nie.
Troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling. Die hoofhuis het 'n omheinde erf geskik vir honde; die woonstel is egter nie geskik om honde buite sonder toesig te laat nie, aangesien hulle kan ontsnap. Slegs klein, goed opgeleide honde word in die woonstel toegelaat, en hulle mag nie alleen binne die eenheid gelaat word nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Rooikransie Street, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang