Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Agape Vakansie Huis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Agape Vakansie Huis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lizel J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel J

Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Verblyf is perfek, daar is alles wat 'n mens nodig het, dit is skoon en baie netjies. Die enigste kommentaar is dat daar nie genoem word dat die pad na die strand toe al vir die afgelope jaar nie toeganklik is nie, en dat jy 'n ompad van sowat 12 km moet ry i.p.v. die genoemde 1.3 km.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ruim en skoon woonstel. Stil omgewing.

Kon lekker rus. Alles in wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johdey A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johdey A
Saam met vriende

Beautiful, neat house with everything you need to feel at home.

We had an absolute amazing time while staying at agape holiday house. The house is fully equipped and met every expectation we had. We definitely recommend staying at this beautiful house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Farren L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farren L
Saam met vriende

Dit was verskriklik lekker en gemaklik.

Die huis is verskriklik mooi, netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adel Greyling G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adel Greyling G

Heerlike ruim kombuis en kuier area.

Ons gesin het lekker gerus en gekuier. Sal weer daar vakansie hou, wens net daar was uitsig op die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Plek is lekker naby aan die see en George self. Ons het 'n great tyd gehad. Goeie keuse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerard M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard M
Saam met vriende

Lekker en goed toegerus.

Ons het baie lekker gebly. Die eienaars was baie behulpsaam en ons het ons die tyd baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerard M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard M
Saam met vriende

Baie tevrede en goed toegerus.

Skoon, goed geleë en uitstekende waarde vir geld. Eienaars was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mervian S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mervian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Baie gerieflike plekkie om te gaan bly. Vriendelike diens ontvang van eienaar. Die woonstel is baie mooi en goed toegerus. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise B
Enkelreisiger

Lovely environment - enjoyed every moment.

Alycia was really nice and accommodating. Awesome property for a couple with maybe a small child or a single person. Used it only to sleep as I had various friends and family that I visited in and around the Garden Route and George area. The fact that you have no outside area or patio to sit on could make you feel claustrophobic if the weather did not allow you to go out. Other than that I would highly recommend and definitely make use of it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agape Vakansie Huis se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Bly jy het lekker vakansie gehou.

Agape Vakansie Huis
Monique D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D
Gesin met klein kinders

Ons het baie baie gebly by Agape Vakansiehuis.

Die 2 eienaars Alicia en Braam was baie vriendelik en behulpsaam. Net die regte mense by wie mens 'n vakansiehuis wil bespreek. Hulle is regtig tops en die woonstel self was lekker ruim en skoon. Die eienaars het self 'n bunkerbed gaan koop vir die woonstel sodat ons kinders daarop kon slaap. Ek beveel Agape Woonstel definitief aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agape Vakansie Huis se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer Monique. Ons is bly julle kon lekker vakansie hou hier.

Agape Vakansie Huis
Vanaf
R920
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R920
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R920
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooikransiestraat 3, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0b2454e3c5f26f0b674f9923a3d504881370fe7c01149f14281f7c1b526b6f5465daca4b4710bb09e8803a150e56e4c37a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 3 Rooikransie Street Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048177997054 22.3988517
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem