Wildernis Akkommodasie by Agter Die Duin | LekkeSlaap
+6

Agter Die Duin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suidstraat 779, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Agter Die Duin is in Wilderness, tussen Knysna en George. Wilderness het 'n uitstekende kuslyn, 'n strandmeer om op te kano, 'n Nasionale Park wat ideaal is vir voetslaan asook dolfyn- en walviskykgeleenthede.

Die huis is geskik vir 6 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en in die leefarea is daar 'n slaapbank wat ideaal is vir 2 kinders. Die eerste badkamer het 'n hoekbad en die tweede badkamer het 'n stort en bad.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank en die eetarea het sitplek vir 6. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV.

Die agterplaas het 'n lieflike stoep, ingeboude sitplek en braaigeriewe. Daar is 'n vriendelike Jack Russel, Topsie, wat permanent op die perseel woon.

Slaapplek

’n Bespreking by Agter Die Duin sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Suidstraat 779, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suidstraat 779, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87pHc6oznDMOemcngFUwq1dsC3etCkemtqFAypJrBq0SMsEZ05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (plek vir 6) 779 South Street Wilderness 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -33.999253289375 22.623205580951
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za