Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ahoy Farmhouse 1

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Camilla Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 291

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 25 resensies vir Ahoy Farmhouse 1
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Elsia F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier. Baie sentraal.

Baie ruim en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yulanda S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yulanda S
Gesin met tieners

Comfortable.

Hi, very pleasant, spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant overnight stay.

All the rooms in the farmhouse were spacious and clean. Customer service happened via WhatsApp (no personal contact). Ahoy is situated in the centre of the town so one can easily walk to restaurants and shops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edward B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Edward B

Het die kuier geniet ten spyte van die probleme wat ons ervaar het.

Verblyf was aangenaam, afgesien van die ongemak wat verduur is met die dreinstelsel wat by 2 geleenthede reggestel moes word, die wasbakkie se kraan wat los was, asook die toiletseat se connector wat los was. Die bestuurder is ook nie gedurende ons kuier van 6 dae gesien nie. Gate in die heining is waargeneem en gerapporteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier, Camilla het gereeld gehoor of ons nog tevrede is. Sal beslis weer by Ahoy boek!

Ahoy is lekker naby alles geleë, die perseel is mooi en skoon, asook die huis. Bonus is dat dit dierevriendelik is en ons 4 poot het heerlik saam gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yumei S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yumei S
Saam met vriende

Rooms are simple but clean.

Required times for check in after 2pm, check-out at 10 am are not convenient at all. But manager Camilla was very helpful with the early checking in and late checking out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin C
Saam met vriende

Beautiful house, clean, safe, and comfortable. Highly recommended! Great value for money!

Great Experience. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunet D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sunet D
Saam met vriende

Heerlike ruim verblyf in 'n pragtige tuin.

Heerlike, pragtige, netjiese, ruim kuierhuis in 'n pragtige tuin.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ebenethe V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebenethe V
Saam met vriende

Beste plekkie ooit om by te kuier.

Dit is 'n mooi huis. Kamers is perfek en omgewing is baie netjies rustige area om by te kuier.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-ann M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lee-ann M
Gesin met klein kinders

Fantasties

Huis is netjies en ruim, was bietjie winderig, so kon nie eintlik swem nie, tuin is baie nice veral vir somersdae, als is binne loopafstand, atmosfeer is baie rustig. Dalk sal dit goed wees as daar 'n strykyster in kan wees en WiFi, maar verder was dit tops, sal weer teruggaan op 'n warmer tyd.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Saahera R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Saahera R

We went as a family, we siblings and our kids.

What we loved about the place was the privacy. It was an amazing getaway.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het as 'n familie gegaan, ons broers en susters en ons kinders.

Wat ons van gehou het rakende die plek was die privaatheid. Dit was 'n amazing wegbreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jane L
Gesin met tieners

Pleasant and comfortable - thank you.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marjorie F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjorie F
Gesin met klein kinders

Baie rustig.

Ahoy Farmhouse is baie rustig, eienaars baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claire B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire B
Saam met vriende

A lovely stay in a well-maintained house, with attention to detail, and loads of space.

We had a lovely stay at Ahoy. It had lots of space, the kitchen was full of all the amenities, and little details had been thought of. Books, magazines, cards and games were provided, and it's a stone's throw from the many restaurants and shops Paternoster has to offer. A lovely stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donovan R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donovan R
Gesin met klein kinders

Baie prakties, naby alles in die dorp en veilig.

Ons as gesin het dit baie geniet om te kon stap na alles waar ons wou wees en die wete dat alles by die verblyf veilig sou wees. WiFi sou 'n plus gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon H
Saam met vriende

Very big and clean.

Rooms are big and clean. I got no complaints.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie groot en skoon.

Kamers is groot en skoon. Ek het geen klagtes nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis H
Gesin met klein kinders

Very nice.

Very nice, safe, clean accommodation. Nice swimming pool. Close to restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stoney S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stoney S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bly graag luuks en wil by die see wees as ek daarheen reis.

Die huis is oud en glad nie 'n strandhuis nie, want jy kan nie eers die see sien vanaf die stoep van die huis nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda C
Saam met vriende

Ons besoek was kort maar perfek.

Die huis is baie ruim en die kamers is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrizelda A - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelda A

Baie gerieflik.

Alle toerusting is daar wat jy sal nodig hê. Kliëntediens is tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan E - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan E
Saam met vriende

Eietydse outydse verblyf.

Ongelooflike waarde - sommer dadelik tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle R
Saam met vriende

Stylvol en netjies.

Baie dankie aan Camilla, die huis is pragtig en klassiek, vreeslik gerieflik. Ons het ons verblyf baie geniet al was dit net een aand. Ons sien julle binnekort weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Megan W
Gesin met klein kinders

Lovely house, well furnished and great location close to everything.

We had a big group but Ahoy 1 has space to spare. You never feel crowded or cramped. It is a lovely old house with renovated bathrooms and a big spacious kitchen. Beds well furnished and comfortable so everyone slept well. Close to the beach and all the happenings in the main street.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R4 800
R4 800 R4 320
per nag, vir 10 mense
Vanaf R4 800
R4 800 R4 320
per nag, vir 10 mense
Vanaf R4 800
R4 800 R4 320
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustinestraat 60, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyM2U1YTdhLWNlN2UtNDI2YS1iYjNmLTc5N2Q2NWFiMWMxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 800 nouVanaf R4 320 per nag, vir 10 mense 25 5 1 5 60 St Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.810267003693 17.893808931112
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem