Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aire del Mar Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 29 resensies vir Aire del Mar Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Helette D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker.

Was 10de huweliksherdenking en was heerlik om uit die huis te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belindie D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belindie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely breakfast included.

Friendly staff, lovely breakfast included, definitely worth the price.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aire del Mar Guesthouse se terugvoer

Thank you, it was lovely having you guys here.
Looking forward to the next time.
Aire del Mar - Reservations

Aire del Mar Guesthouse
Niki H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Niki H
Gesin met tieners

Wonderlike en baie vriendelike diens en gasvryheid.

Ons sal beslis weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en uitstekende diens.

Wonderlike uitsig oor die see. Die personeel loop die ekstra myl om mens gelukkig te hou en lewer baie goeie diens. Die ontbyt was ook heerlik. Sal die plek vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike kamer, pragtige uitsig.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Karin. Niks is te veel moeite nie. Ontbyt is heerlik. Definitief die beste B&B!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ecp T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ecp T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid en netheid van uitstaande gehalte.

Ek kan enige persoon aanbeveel om hier tuis te gaan. Uitstekende ontbyt en verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneri W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneri W
Gesin met klein kinders

Great views and wonderful service.

Wonderfully kind and accommodating owners. Clean and neat. Can highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n fantastiese ervaring om my vrou se 50 ste verjaarsdag te vier.

Die vriendelikheid van die personeel het daartoe bygedra dat ons so welkom gevoel het asof ons tussen jarelange vriende was. 'n Mooi uitsig, heerlike ontbyt en lekker geselsies is die herinneringe wat ons met ons sal saamdra tot ons paaie weer kruis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S
Gesin met tieners

Uitsonderlike verblyf met die beste uitsig, beste diens, kwaliteit verblyf en beste pryse.

Werklik die beste verblyfplek in Kleinbaai, pragtige uitsig, uitstaande gasvryheid, skoon en netjies, met 'n ontbytfees, die geheim is in die klein dingetjies wat die verskil maak tussen goed wees of die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike uitsig, alles wat nodig is is daar.

Nie te sleg vir omgewing, geen gemakstoele nie. Moet of lê of eet. Kombuis aan agterkant kan nogal steurend wees met daaglikse take wat deurtrek tot in slaapkamers met middag rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aire del Mar Guesthouse se terugvoer

Ben,

Dankie vir jou oorsig kontak my gerus om my meer voorstelle te verskaf rakende die ster gradering vir die netheid, kliente diens en sekuriteit. Ek sou dit graag wou regstel.

Groete
Roelof

Aire del Mar Guesthouse
Oj B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Oj B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Ons het die paar dae sommer baie geniet. Heerlike ontbyt en fantastiese ligging. Gee dalk aandag aan badkamer - min handdoeke. Ons verkies ook liewer geseëlde toiletware van goeie gehalte i.p.v. groot houers gebruikte goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aire del Mar Guesthouse se terugvoer

Hallo Oj,
Baie dankie vir jou resensie, en bly dat jy dit geniet het om by ons tuis te gaan.
In elke kamer is daar 'n badhanddoek vir elke gas en een handhanddoek. Dit word daagliks vervang of uitgehang om droog te word, tensy vervanging aangevra word. Die sepies is nuwe ongebruikte sepies wat ons self toedraai, en die botteltjies sjampoo is nuwe plastiek botteltjies wat gevul word uit 'n groter bottel goeie gehalte ongebruikte sjampoo. Ons is jammer dat dit nie vir jou aanvaarbaar is nie.
Groete,
Roelof - eienaar

Aire del Mar Guesthouse
Nicolaas F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons het gebly vir 3 dae en dit was heerlik. Mooi uitsig en lekker rustige dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthinus B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Roelof en sy span het uit hulle pad gegaan om ons verblyf baie aangenaam te maak. Die kamer was ruim, skoon en baie netjies. Kan dit beslis aanbeveel. Nogmaals dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aire del Mar Guesthouse se terugvoer

Hallo Herman,
Baie dankie vir jou resensie. Ons is baie bly dat jy jou verblyf by ons geniet het. Kom gou weer.
Groete,
Roelof - eienaar

Aire del Mar Guesthouse
Ferdinand B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdinand B
Gesin met tieners

Die nodige is daar.

Skoon, netjies, sou graag elke dag melk vir koffie wou hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aire del Mar Guesthouse se terugvoer

Hallo Ferdinand.
Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly dat jy jou verblyf by ons geniet het. In die bed en ontbyt kamers is daar elke dag melk beskikbaar, maar ek vermoet dat jy in 'n selfsorg-kamer tuisgegaan het. Ons gee melk vir die eerste dag - en verwag dan dat gaste sal self-sorg'vir die res van hul verblyf. Maar jy kon gerus aangevra het.
Groete,
Roelof - Eienaar

Aire del Mar Guesthouse
Helga G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helga G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Kliëntediens was van hoogstaande gehalte. Die kamer was netjies en skoon en ontbyt was van goeie gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aire del Mar Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Hoop om julle gou weer te sien!
Groete
Roelof

Aire del Mar Guesthouse
Anneke M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik.

Maklike toegang tot akkommodasie-opsies, en hou jou gedurig op hoogte! Uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aire del Mar Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Anneke.
Ons hoop om jou gou weer te sien.
Groete

Aire del Mar Guesthouse
Cornelia V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit voel soos jou huis weg van huis wat gasvryheid en vriendelikheid betref.

Die kamers met balkonne is lekker ruim en het 'n pragtige see uitsig. Sal dit weer as 'n opsie gebruik wanneer ons in Kleinbaai kom vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aire del Mar Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Cornelia.
Ons hoop om jou gou weer te sien.
Vriendelike groete

Aire del Mar Guesthouse
Ockie O - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ockie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Lekker gebly en aangename ontbyt geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aire del Mar Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jul boodskap. Ek is baie bly om te hoor dat julle die kuier geniet het!

Aire del Mar Guesthouse
Leon B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ja baie netjiese plek en hulpvaardige mense.

Dit is 'n mooi plek met 'n baie mooi uitsig en die kamers is baie skoon en netjies. Ek sal dit aan almal aanbeveel wat in daai rigting gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aire del Mar Guesthouse se terugvoer

Dankie Leon,
Ons hoop om jou weer hier te sien!
Groete

Aire del Mar Guesthouse
Tim S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tim S
Gesin met tieners

Netjies, skoon, mooi en veilig - baie dankie!

Baie gerieflik, netjies en 'n wonderlike omgewing - dankie vir alles!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aire del Mar Guesthouse se terugvoer

Ek is baie bly om te hoor dat julle die kuier geniet het!

Aire del Mar Guesthouse
Franciska L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franciska L
Gesin met klein kinders

Baie praktiese plekkie om in te bly.

Die verblyf en ligging van die gastehuis was perfek. Ontvangs was baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aire del Mar Guesthouse se terugvoer

Hallo Franciska,
Ons is baie bly om te hoor dat jy kuier by AdM goed was - hoop om julle gou weer te sien!
Groete

Aire del Mar Guesthouse
Linda S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda S

Baie aangename nag daar deurgebring!

Baie vriendelike personeel met baie goeie diens. Kamer was ruim genoeg vir my en my seun. Goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Ontbyt ook baie lekker. Dankie aan die personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aire del Mar Guesthouse se terugvoer

Hallo Linda
Ons is baie bly om te hoor dat julle tevrede was met jul verblyf in AdM.
Ons hoop om jul gou weer te sien!

Aire del Mar Guesthouse
Daleen C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen C
Enkelreisiger

Die beste geluid in die wêreld is die see se branders!

Om aan die slaap te raak en wakker te word met die geluid van die see se branders is absoluut die beste gevoel in die wêreld. Hier kan jy op jou bed lê en dit beleef. Die kamers is baie ruim luuks en baie netjies. Ek het baie lekker hier gebly baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aire del Mar Guesthouse se terugvoer

Hallo Daleen
Ek stem saam met jou gevoel oor die see!
Ons is baie bly om te hoor dat jy dit geniet het!

Aire del Mar Guesthouse
Ernst M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ernst M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik!

Goed genoeg vir die een aand wat ons akkommodasie nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Egte plattelandse gasvryheid. Gasvroue was uiters hulpvaardig. Baie lekker ontbyt met groot verskeidenheid. Goeie verblyf en lekker ontbyt. Ek sal vir seker weer daar gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aire del Mar Guesthouse se terugvoer

Hennie - baie bly om te hoor dat jy tevrede was en die vrede wat ons probeer behou, geniet het!

Aire del Mar Guesthouse
Kobus B - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier en 'n rustigheid ervaar, soos dit moet wees.

Die vriendelike diens en pragtige uitsig maak dit beslis die moeite werd ...

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda M - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda M
Saam met vriende

Vriendelike en hulpvaardie diens!

Ons sal definitief weer kom, dit was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chantelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clive A - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clive A
Saam met vriende

Happy with accomodation

As a wheelchair traveler the facilities offered, although not advertised as wheelchair accessible, were found to be adequate as there was easy access to bath and toilet as well as entrance.nWill be on the top of my list if acommodation in this area is ever required again.nWill definately recommend it.nThanks to all at Aire del Mar

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 820
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Dykstraat 77, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA491af42e2e7bb62fb3f72df55cc22cfcbc7e1928577898fdc492830f644ce6c6dab7c828e48ad8889f7e954afe9f9f3eb6cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 820 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 77 Van Dyk Street Kleinbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.6137157 19.3631437