We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Accommodation Unwind | LekkeSlaap
+43

Accommodation Unwind

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caudatastraat 19, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Accommodation Unwind skuil in Langebaan, 4 km vanaf die Weskus Nasionale Park en 3,5 km van die gewilde Langebaan-strandmeer af.

Hierdie pragtige Weskusdorpie is bekend vir die rustige Langebaanstrandmeer wat deel vorm van Weskus Nasionale Park met sy volop swerfvoëlkykgeleenthede en die Noorkappervalwisse wat die strandmeer gedurende die winter en vroeë lente besoek.

Verblyf is in 2 woonstelletjies op die grondvloer beskikbaar. Een van die woonstelle het 2 slaapkamers met sy eie Jacuzzi en die ander een is 'n enkelwoonstel. Eenheid A se een slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer. Dié eenheid het 'n kombuis wat ten volle toegerus is, en daar is 'n TV met DStv Premium in die sitkamer. Buite is daar 'n patio met 'n Jacuzzi, etenstafel en 'n braai wat oor die klein tuin uitkyk.

Eenheid B is 'n oopplan-woonstel met 'n koningingrootte-bed, kombuisie, en 'n en suite-badkamer. Dié woonstel het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en buite is daar 'n klein stoepie.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is 'n afstandbeheerde hektoegangstelsel wat gaste 24 uur per dag gratis toegang bied.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 98 resensies vir Accommodation Unwind
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Caudatastraat 19, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Accommodation Unwind het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caudatastraat 19, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4MGIyMGI4LWY2OWMtNGZiOS05OWFkLWU3ZjlhOTUwYmIyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 98 5 1 5 19 Caudata Street Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.096242995215 18.044305771828
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem