Sentraal Potchefstroom Akkommodasie by Akkommodasie @ Remembrance | LekkeSlaap
+57
+57

Akkommodasie @ Remembrance

  • Vanaf R350 per nag (vir 1 persoon)
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Auret-straat 11, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Akkommodasie @ Remembrance is in Potchefstroom in Noordwes geleë. Nabygeleë besienswaardighede sluit die Boskopdam Natuurreservaat, Noordwes-Universiteit se Botaniese Tuine, Potchefstroom Gholfklub en die Mooirivier Winkelsentrum in.

Akkommodasie @ Remembrance bied verblyf in 6 volledig ingerigte selfsorg-eenhede en 2 aparte en suite-slaapkamers. Die eenhede het elkeen 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en volledig toegeruste kombuisies. Die eerste en suite-slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort. Ekstra geriewe sluit 'n braai-area, gratis WiFi en parkeerplek op die perseel in.

Daar is verskeie doendinge in die omgewing soos swem, riviervlotvaart, kanovaart, bergfietsry, staproetes, bergklim en abseil.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 139 resensies vir Akkommodasie @ Remembrance
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Auret-straat 11, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Akkommodasie @ Remembrance het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R350
per nag (vir 1 persoon)
Vanaf R350
per nag (vir 1 persoon)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R350
per nag (vir 1 persoon)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Auret-straat 11, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe92LD0HDrz6K4iJj0aJTt4h16xAEcETedHKx0XueTkfVMhBvMr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R350  per nag (vir 1 persoon) 139 5 1 5 11 Auret Street Potchefstroom 2531 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.703994907052 27.090218514204
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za