Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatros @ Stilbaai

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joeline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Albatros @ Stilbaai
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Heno Lee P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heno Lee P
Saam met vriende

Dit was baie lekker om daar te kuier alles wat so gemaklik, baie dankie.

Lekker lekker lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marileze F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marileze F

Heerlike familie kuier in 'n familie huis.

Huis is lekker ingerig met groot onthaal area. Lieflike huis vir familie kuiers. Huis is skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy G

Ons kuier was hemels!

Ons nuwe jaarlikse vakansieplek. So gerieflik. Als wat ons nodig het is daar. Baie vermaak vir tieners. Stil en rustig om af te sny van die besige wêreld daar buite. Eienaar is altyd net 'n oproep weg en tog so bedagsaam. 'n Wonderlike naweek gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daylon P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daylon P

Fantasties. Onvergeetlik.

Ek sal defnitief Albatros aanbeveel vir enige gesin of groep vriende wat so bietjie wil wegbreek vanaf die huis. Dit was 'n onvergeetlike naweek. Die tafeltennisbord en braaikamer sal enige groep vir ure besig hou. Ek kom definitief terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobi P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobi P

Wat ’n heerlike plek!

Ons was so aangenaam verras. Albatros is pragtig, skoon, netjies en slim beplan. Alles waaraan jy kan dink is daar en selfs dit waaraan jy nie eers sou dink nie. Ek sal dit enige tyd vir enige iemand aanbeveel. Dit was nou wraggies lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucinda J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda J
Gesin met tieners

Perfect...house has everything you will need for your stay.

Quiet Safe neighborhood very close to the Ok Minimark and Stillbay Harbour. House has so much games for the teenagers to keep themselves busy with will definitely recommend this house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miriam T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miriam T

Ongelooflike ervaring om herinneringe saam as familie te kon hê waar dit so skoon en netjies was by Albatros.

Dit was baie aangenaam en so mooi toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nieyaaz H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nieyaaz H

Great space for large groups.

A wonderful home with great entertainment area. Needs another bathroom or toilet but everything else was perfect. Will definitely be back again.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun G
Saam met vriende

Had an amazing time, wonderful location and awesome entertainment area.

Wonderful accommodation, will be back next year again and the years to follow.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha F
Saam met vriende

Baie bitter lekker.

Baie goeie diens en definitief moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lize D
Gesin met klein kinders

Lekker vir 'n familie. Veilig vir klein kinders. Huis is netjies en als wat mens benodig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna C

Fantasies.

Baie lekker gebly, sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon J
Gesin met tieners

Baie mooi en netjies toegeruste huis. Fantastiese braaikamer. Sal beslis geen ander plek in die toekoms oorweeg nie.

Silwerskoon met alles wat nodig is om vakansie te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Albatroslaan 23, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4fcbe724776364ed31c34413f76d1df4c5617059a34443b62e21816cad37cf13b7f89f257a0426ebf3603f558571567b7d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 23 Albatros Avenue Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -34.378353694518 21.414414720238
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem