Aleandrii Farmstay Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Aleandrii Farmstay Cottage is 'n selfsorg-kothuis op 'n skilderagtige leefstyl-plaas net 9 km vanaf De Rust in die Klein-Karoo. Aleandrii Farmstay is perfek vir avonturiers en diegene wat op soek is na 'n lekker wegbreekplek in die boendoes. Op dié ongerepte 85 ha-Karooplaas is daar nie 'n mens in sig nie, en die verskeidenheid diere in die omgewing sal jou geselskap hou. Aleandrii is heeltemal onafhanklik van munisipale water en elektrisiteit.

Die Aleandrii Farmstay-kothuis het 'n huislike atmosfeer en slaapplek vir 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n yskas, 'n broodrooster, kombuistoebehore, eetgerei en breekware. Daar is 'n eetkamerstel vir 4 in die eetarea. Die leefarea het 'n kaggel en bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n hangmat. Braaigeriewe en 'n boma is ook beskikbaar. Daaglikse skoonmaakdienste word voorsien. Jy het 'n 4x4 nodig om die kothuis te bereik.

Gaste kan gerus besoek aflê by die tientalle gelisensieerde restaurante wat binne 9 km vanaf Aleandrii in De Rust geleë is.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

KaartMeer oor die omgewing 

Gaste wat na Aleandrii Farmstay Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 R1 280 per nag (vir 4 mense)

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za