LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Alexander's House | LekkeSlaap
+26

Alexander's House

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Surreylaan 235, Ferndale, Johannesburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R490 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Alexander's House is in Ferndale Ridge in Randburg, net 7,5 km van Sandton City af en net 1,5 km van Brightwater Commons af geleë. Ons gastehuis is ideaal vir avonturiers, toeriste, en sake-reisigers.

Verblyf word aangebied in 1 privaat kamer met 'n dubbelbed, en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n ook 'n privaat eenheid met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed in die sitarea. Die eenheid het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof. Neem kennis dat dit ideaal is vir 2 volwassenes met 'n kind en nie 3 volwassenes nie.

Die perseel is baie veilig met 'n elektriese heining, outomatiese hekke, laserstrale, 24 uur-sekuriteit en ADT-sekuriteitswagte wat die straat patrolleer. Ontbyt is nie by die tarief ingesluit nie.

Ferndale is 'n lowerryke voorstad wat naby Montecasino, Cresta Winkelsentrum, die Coca-Cola Dome en openbare vervoerstelsels is.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 30 resensies vir Alexander's House
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Surreylaan 235, Ferndale, Johannesburg, 2194, Gauteng
  • Gaste dink Alexander's House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R490
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R490
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Surreylaan 235, Ferndale, Johannesburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2Y2VkMTY3LThhODctNGI0OS05NDA0LTk3OTkyMjk2ZjlhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490  per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 235 Surrey Avenue Ferndale 2194 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.10164191193 27.997354911114
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!