Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alikreukel Apartment

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Cari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Alikreukel Apartment
Netheid
3.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Glen W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Glen W
Gesin met klein kinders

Pleasant stay. Comfortable and clean. One roll of toilet paper should come standard.

We were only informed about key pick up after we arrived, so we had to go driving back to Engen to source the key. There was no toilet paper in the bathroom, so I had to go driving around town looking for toilet paper while my wife sat patiently on the loo waiting for my return. Toilet paper should be readily available. Also, the geyser wasn't switched on, so we all had a cold shower on arrival. I suggest that having toilet paper and the geyser on would be a more positive welcome after a long drive. The location is excellent. The unit was pleasant and comfortable. I was sure that WiFi was offered, but was told there was no WiFi. DStv was disconnected on day 3.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alikreukel Apartment se terugvoer

Hi Glen, thank you kindly for the feedback - we will be sure to take it all onboard. We can only apologise about the key and the toilet paper, we fully agree that a couple of rolls of toilet paper should be a standard. It was not our intention to not provide this. To other guests, this is our holiday home, so key collection at the Engen garage up the road is how we hand over the keys. We do request that the geyser be switched on before guest arrival. This task is usually taken care of by the cleaning services we employ - apologies that this was not done. WiFi and DSTV is available upon request, we now also specify this in the ad. Thank you again for the kind feedback, and we endeavour to have these things in place. We hope to host you again soon.

Alikreukel Apartment
Tinus B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus B

Great location. Cozy and value for money.

Really great stay and cozy, well located apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alikreukel Apartment se terugvoer

Thank you kindly for the feedback, Tinus. We hope to host you again soon.

Alikreukel Apartment
Abigail A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail A
Gesin met tieners

Binne bereik van alles. Loop waar jy wil, wanneer jy wil. Vriendelike mense.

Gaste sal kan doen met WiFi dit was nogal 'n probleem. Ons is gewoond dat WiFi beskikbaar is oral waar ons kom, maar was baie verbaas dat die apartment nie WiFi het nie. Met load shedding wat deel raak van ons lewe, sal die accomodation voorsiening moet maak vir load shedding. Beligting sal 'n aanwins wees. Verder was ons wegbreek perfek en die woonstel het goed vir my gesin gepas. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alikreukel Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons neem dit graag aan boord. Ons wil ook asb. net van die kommentaar aanspreek: Daar is nou WiFi beskikbaar wat gaste kan versoek om aangesit te word, ons spesifiseer dit ook nou so op die advertensie - ons leer ook maar soos ons gaan. Die kompleks het ook intussen al ligte aangeskaf vir die al die gange, en die voorsiening van krag tydens loadshedding is 'n aanhoudende gesprek met die beheerliggaam - ons beplan tans 'n alternatief wat sal verseker dat gaste die akkommodasie ten volle sal geniet. Ons het in Junie 2023 die badkamer, kombuis en leefarea oorgedoen, so die beligting is nou baie beter. Weereens, dankie vir die terugvoer, ons probeer al die punte aanspreek. Sien julle hopelik weer, groete.

Alikreukel Apartment
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adele V
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier.

Aanbeveling sal wees om 'n wasmasjien, tuimeldroër ook aan te skaf vir die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alikreukel Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons sal dit wel in ag neem veral ook vir ons eie gebruik in die toekoms. Neem asb kennis dat daar wel volledige gemeenskaplike opwas geriewe beskikbaar is vir die gebruik van alle inwoners huurders opwas kamer op grond vloer. Groete

Alikreukel Apartment
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap de Goede Hoop-laan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21e2dfd48a9af886ae0c391ce64ee2f88e42d3c86e48536dc819f847cab903a349d35efb9eec1fa74b3459fce432d7351d94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Kaap De Goede Hoop Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.126092072934 22.115349352531
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem