Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alikreukel 4

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Alikreukel 4
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Thea V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V
Saam met vriende

Ons het heerlik gekuier.

Baie lekker gebly. Sal graag weer van julle gebruik maak as ons in daardie omgewing kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique T
Gesin met klein kinders

Baie lekker gewees, skoon en netjies.

Die woonstel het alles wat jy nodig het, voel soos 'n huis weg van die huis af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dawid B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker

Sit sterker lig in badkamer. Te veel tafels in sitkamer. WiFi raak 'n vereiste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alikreukel 4 se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Dawid, dit word waardeer. Ons sal daaraan aandag gee. Groete. Marietjie

Alikreukel 4
Natasha J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha J
Saam met vriende

5 matrieks het daar gebly vir die week van hul matriekvakansie.

Baie netjies en skoon. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net 3 nagte oorgeslaap.

Woonstel is goed ingerig, maar geen eksta's om te help tydens beurtkrag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska W
Gesin met klein kinders

Gerieflik, regte "home away from home".

Uitstekende ligging, net oorkant die pad van die strand gebied en winkelsentrum. Baie veilig, asook veilige parkering vir jou kar. Die kinders het dit vreeslik geniet om elke dag te stap waar ons wou wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danell R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danell R
Gesin met tieners

Was heerlik!

Alikreukel is stapafstand van die see en winkels. Baie goed toegerus. Sal weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap de Goede Hoop-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2390c9d9bbef15f7ce4f263841eb811f4253b9cbe388c8896215a4b8f2f2449c334467d6b8fd82c83eebf02f3bb30730636c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 Kaap de Goede Hoop Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.126095908566 22.115542888641
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem