LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Alipad Selfsorg-eenhede | LekkeSlaap
+48

Alipad Selfsorg-eenhede

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 92 resensies vir Alipad Selfsorg-eenhede
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Melandri K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melandri K
Saam met vriende

Gemaklik, netjies en skoon.

Heerlik gebly. Baie dankie.

Johan H - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en aangename atmosfeer.

Netjiese plek in rustige en veilige omgewing. Vriendelike en hulpvaardige persoon in beheer.

Vanessa F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa F
Saam met vriende

Absolutely beautiful, owner was on hand.

Good price, close to town. Lekke vibes. Again thank you.

Anthony P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony P
Gesin met klein kinders

Baie pragtig en rustig.

Klein dorp met vriendelike mense. Die atmosfeer is ongelooflik pragtig veral die uitsig oor die lagoon.

Antoinette S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette S
Saam met vriende

Value for money. Owner very helpful.

It was my daughters wedding, myself and a friend stayed over. On the wedding day my daughter and her bridal party had to get dress by me. The owner went out of his way to assist in the last nitty gritty. So helpful. My daughter forgot her hammock under the tree he called me to let me know. So honest. Thank you for a great stay. Neat. All to the T.

Duwayne C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duwayne C
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Heerlike tyd gehad en van die beste diens by die eienaars gekry. Dit was regtig awesome!

Kobus M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Mense is wonderlik en vriendelik.

Stephanus Z - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanus Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie selfsorgverblyf.

Gerieflike verblyf op die rand van die dorp as selfsorgverblyf.

Rodney K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money.

Janko was a superb host!

Chriszelda S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chriszelda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en baie veilig.

Het baie lekker gekuier en sal definitief weer bespreek en aanbeveel.

Christiaan L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan L
Saam met vriende

Baie lekker, ongelukkig net erg warm.

Indien moontlik, installeer dalk vir die toekoms lugversorging, andersins uitstekend! Baie dankie.

Norlene C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Norlene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n rustige, ontspanne en baie heerlike kuier geniet.

Alipad Self-Catering Units is beslis die regte plek as jy wil wegbreek van die stad se geraas en bedrywighede. Dit is stil en rustig. Die eenhede is goed ingerig. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Laat jou sommer tuis voel.

Christine O - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine O

Fantasties.

Die beste diens ooit. Elfred was vriendelik, hulpvaardig en ongelooflik gewillig om ons te vertel van Lambertsbaai se besienswaardighede en eetplekke. Hy het dit vir ons so aangenaam gemaak met die persoonlike goedjies in die huise. Ons het niks gekort nie. Hy is beslis 'n aanwins vir jul besigheid. Ons gaan beslis weer kom kuier en weer van sy diens gebruik maak.

Jasmine S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasmine S
Gesin met klein kinders

Dit was asemrowend!

Die personeel is gasvry, vriendelik en baie behulpsaam. Die units is regtig prakties en cosy ingerig. Dis perfek as jy stilte wil ervaar en bietjie wil ontspan. Groot ruimte vir kinders om te speel en ook baie veilig. Sal enige tyd weer bespreek.

Floris B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris B
Gesin met tieners

Het dit baie geniet en sal weer daar gaan bly.

Goeie waarde vir geld en sal dit hoogs aanbeveel.

Fritz S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz S
Enkelreisiger

Uitstekend sal weer by Alipad Self-Catering Units bly en my vriend vertel.

Bestuur is baie aangenaam, vriendelik, professioneel en is moeite vir hulle nie.

Ashlin C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ashlin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, rustige, pragtige area.

Dit was nou die lang rit werd. Ons is baie vriendelik ontvang, in 'n baie mooi eenheid gebly met alles in! Die uitsig net so mooi! Baie privaat ook. Alle DStv-kanale en die geriewe. Net jammer vir diegene wat WiFi misbruik dat dit moes af wees, maar sal enige tyd weer daar gaan bly.

Chris T - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies.

Alles was perfek, eienaar vriendelik en baie behulpsaam, so ook al die personeel. Stoffel se geaardheid spreek vanself. Sal seker weer gaan draai omrede die vriendelikheid en skoon woonstel was perfek. Was rustig en beveel dit ten sterkte aan vir lekker verblyf en, o ja, uit die boonste gestoeltes!

Alipad Selfsorg-eenhede's terugvoer

Ons is werklik bly dat julle jul verblyf so baie geniet het en ons sien baie daarna uit om julle weer in Lambertsbaai te sien!

Alipad Selfsorg-eenhede
Duwayne C - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duwayne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rusting, lekker en vriendelike verblyf.

Regtig lekker veilig gebly en my seuntjie kon veilig en lekker speel.

Marelize  - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Pragtige plek. Rustige atmosfeer met Stoffel die basset wat jou ure se genot verskaf!

Jill J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill J
Gesin met klein kinders

Fantasties.

The reception we received was awesome. The accommodation was fantastic, peaceful and accommodation covered all our needs. The owners very friendly. I would recommend this accommodation 100%.

Eddie E - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was opgegradeer na 'n groter strandeenheid.

Dit was baie lekker om hier te kuier. Braaigeriewe en volledige huis met selfs 'n wasmasjien (wat ons nie gebruik het nie).

Deon R - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon R
Gesin met tieners

Uit die boonste gestoeltes.

Quite enjoyed our stay. Nice, private, clean facility. Stoffel was very friendly, lazy friendly of course (K9) and my children enjoyed his company. True value for money! Thank you for your friendliness and availability of laundry facility.

Andreas J - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andreas J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, mooi en lekker.

Ek het my naweek geniet, dit was 'n lekke uitslaap, plus lekker met die DStv, alles perfek en mooi in plek.

Michael B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Ons het lekker gebly. Ons het meer ontvang as wat ons verwag het.

Clint P - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint P
Enkelreisiger

Awesome!

Dit was regtig 'n awesome experience. Jy kort niks by die eenheid nie. Alles is gerieflik en die eienaar is super awesome! Ek kom kuier definitief weer!

Izak V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Izak V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende akkommodasie teen billike tariewe.

Baie netjiese, moderne akkommodasie teen billike tariewe. Vriendelike en behulpsame gasheer.

Marié F - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beveel Alipad aan vir enige iemand wat Lambertsbaai besoek.

Netjies ingerig, puik diens, lekker omgewing, voel amper soos by die huis,

Cornel S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en gemaklike verblyf.

Ons het baie lekker gebly by Alipad - daar was alles en meer wat ons nodig gehad het.

Godwell V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Godwell V
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Tydjie daar was aangenaam. Eienaar was vriendelik en eenheid was netjies.

Louwna L - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louwna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties en ons sal beslis weer daar bespreek.

Die ontvangs was wonderlik en ons het sommer dadelik tuis gevoel. Sal dit vir enigiemand aanbeveel. Baie netjies en skoon en alles was daar wat mens benodig.

Alma B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma B

Baie netjies en baie professioneel.

Hierdie is een van die mees netjiese, bes ingerigte selfsorgeenhede wat ek nog in gebly het. Ons is baie goed ontvang en was baie gemaklik. Dankie.

Danie M - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M
Saam met vriende

Gerieflik en volledig.

Baie lekker braai met lieflike uitsig. Koffie "plunger" en selfs 2L melk in yskas. Alles is daar. Veilige parkering.

Antoinette K - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi omgewing, netjiese eenheid, waarde vir geld.

Elred het ons vriendelike ontvang. Eenheid was netjies en baie goed toegerus om verblyf gerieflik te maak.

Lisa C - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig lekker en ek kan nie wag om weer te gaan nie.

Ek sal definitief weer hier bespreek. Ek het niks negatiefs om te sê nie, alles was great. Ons praat steeds van ons wegbreek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was really a great stay and I can't wait to go back again.

I will definitely book again. I have nothing negative to say, everything was great, we are still talking about the little getaway.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Hailey M - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hailey M
Gesin met klein kinders

Fantastic!

We loved every minute of it and will be back!

Hannes T - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus en die omgewing is rustig.

Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Die eenheid was netjies en goed toegerus. Daar is 'n beperkte see-uitsig en dit was nie stapafstand van die see nie. Die see raas mens nie snags wakker nie!

Janine A - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Self-catering bachelor unit along the river.

Our stay in the bachelor apartment of Alipad was truly outstanding. The kitchen had everything we needed and what we enjoyed more was the private braai area which was exactly what we needed for the meals we had planned. I would definitely recommend this accommodation to anyone just looking for a place to relax. Thank you Elred and Maryne.

Rita W - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita W
Saam met vriende

Besliste aanbeveling vir almal wat in Lambertsbaai vakansie hou.

Eienaars is gasvry. Daar is Stoffel wat die kinders besig kan hou en ure se vermaak verskaf. Die eenheid is baie netjies en skoon met al die nodige fasiliteite. Sal dit beslis aanbeveel by enige iemand. Dankie vir die lekker bly!

Johan N - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Gesin met klein kinders

Alles wat ons nodig gehad het en meer!

Sien die sterre.

Rynal H - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rynal H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Die eenhede kort absoluut niks.

Elred en Maryna is die perfekte gashere. Die beskuit en ontbyt geriewe was welkom en oorgenoeg. Ons gaan defnitief weer terug.

Dirk B - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk B
Gesin met tieners

Baie aangenaam en gesellig.

Die eienaars gaan uit hul pad om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Sal beslis weer daar aandoen as ons Lambertsbaai weer besoek.

Denise S - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise S
Gesin met tieners

Hartlik verwelkom, laat tuis voel, het ons goed ingelig oor besienswaardighede en kon heerlik kuier.

Ons was aangenaam verras met ons akkommodasie. Dis baie goed ingerig en veilig. Dis werklik waarde vir geld. Ons kon onsself tuismaak en net ontspan. Ons het dit baie geniet. Dankie ook aan LekkeSlaap vir julle uitstekende reëlings.

Marelize S - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek. Baie modern. Gerieflik selfs gedurende beurtkrag.

Ons het baie lekker gebly en gaan definitief weer gaan. Stoffel die basset is 'n treat. Lekker stil en rustig.

Alwyn M - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alwyn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, beleefd en netjies.

Alhoewel Alipad nie baie sentraal geleë is nie, is dit steeds die moeite werd om daar tuis te gaan aangesien dit steeds die huislike atmosfeer weg van die stad se gerumoer gee, maar met die rustigheid van die platteland.

Tanya W - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya W
Saam met vriende

Hoogs aanbeveel.

Baie lekker gebly. Alles was netjies, skoon en die eienaars is baie vriendelik.

Sharine V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharine V
Saam met vriende

Heerlike naweek saam vriende vir troue.

Uiters netjies, gerieflike en ruim eenhede. Puik klientediens en gasvryhied. Sal beslis weer hier boek!

Abraham M - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham M
Gesin met klein kinders

Baie netjies en goed toegerus met als wat nodig is vir selfsorg.

Die plekkie is netjies toegerus met 'n uitsig oor die rivier, buurt is netjies en stil. Veilige parkering in 'n motorhuis. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Ilze V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V
Gesin met klein kinders

Ongelooflik!

Sal enige dag teruggaan en wens ek kon langer bly. Fantastiese eienaar, stunning kamers!

Christine S - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S
Saam met vriende

Netjies skoon, ruim, vriendelike atmosfeer en goeie diens.

Ons 2 susters het so lekker gebly. Dit was ons eerste keer in Lambertsbaai. Ons sal definitief weer kom en WEER hier kom bly. Netjies skoon, ruim, vriendelike atmosfeer en goeie diens.

Melinda J - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weskus toer van Darling tot in Vredendal saam met my lewenslange liefde.

Was aangenaam verras met die verblyf. Die eienaar het baie moeite gedoen om ons te verwelkom en het al die toeristeplekkies en beste restaurante aan beveel. Baie lekker gekuier en sal definitief weer hier bly.

Herman S - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld en naby aan die swemstrand, in 'n stiller gedeelte.

Elred het ons vriendelik ontvang en die eenheid op grondvlak (heel links onder op die foto) was baie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Melk, koffie, tee en suiker was ook voorsien om mens aan die gang te kry. Die eenheid het 'n lekker onderdak braaistoep buite en 'n uitsig op die strandmeer, maar dit was amper leeg toe ons daar was.

Vicky R - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek beveel Alipad beslis aan!

Met aankoms was ons verwelkom deur 'n baie vriendelike gasheer, Elred. Ons was in kennis gestel van al die plekkies om te sien en waar mens die lekkerste seekos kan eet.

Helmien M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmien M
Gesin met tieners

Fantasties!

Dit was vir ons ongelooflik lekker gewees. Die rustigheid was die beste, want dit is wat ons gesoek het. Die netheid en die vriendelikheid is onverbeterlik. Die melk, suiker, koffie, tee het gehelp dat ons vir 9 dae glad nie hoef te gaan aankoop nie. Ons beveel hierdie plek ten hoogste aan! Ons gaan verseker weer!

Yolanda S - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda S
Gesin met klein kinders

Baie netjies 10 uit 10 vir die hele plek.

Die manier hoe ek en my gesin ontvang was, is onbeskryflik. Die vriendelike warm ontvangs was prysloos. Ons kan nou nog nie uit gepraat raak oor die plek nie en sal beslis terug gaan vir 'n volgende kuier. Baie dankie Elred vir als.

Lourens B - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, vriendelik, veilig, ruim kamers en wonderlike stoep.

Elred het wonderlike diens gelewer en het selfs aanbevelings gemaak vir restaurante en besienswaardighede. Baie lekker gekuier.

Jessica K - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica K
Saam met vriende

Lovely stay. Great apartments!

Good accommodation. Noise does travel if you are on the balcony, but inside it is fine. Overall it was a good experience!

Mandy K - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy K
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is a lovely place to stay. You felt totaly at home and the owner went out of his way to make us feel welcome and it was a great experence overall!

It is a wonderful place to stay over and I will recommend it to everyone.

Desmond V - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond V
Saam met vriende

Perfekte verblyf vir kort of lang periodes. Gasvryheid was puik!

Gasvryheid was puik. Die geriewe was uitstekend en netjies. Ons sal beslis weer terugkeer. Die uitsig oor die vlei is pragtig en die ligging in 'n baie stil buurt.

Karen S - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly!

Alipad selfsorg-eenhede is modern oorgedoen binne, ruim en lekker gerieflik ingerig. Sal dit beslis aanbeveel!

Irene C - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene C
Saam met vriende

Baie lekker - gaan beslis terug.

Baie netjiese plek.10 uit 10 sal vir enige iemand aanbeveel.

Mariette V - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed!

Vriendelike ontvangs, uitstekende eenhede, baie skoon en goed toegerus.

Edna G - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

The unit was very neat and clean and the owner very helpful.

We had a lovely time at Alipad Self-catering, and would liked to have stayed longer.

Barrie B - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barrie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay at

Alipad Self-Catering Units feels like home.

Johan E - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Hoogs aanbeveel - uiters goeie waarde vir geld!

Louis S - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S
Gesin met tieners

Dit was baie gemaklik en die woonstel was ruim. Dit is 'n baie rustige area.

Ek sal dit aanbeveel vir enige persoon. Dit is baie goedkoop vir die gerief wat jy het.

Charles F - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles F

Puik en keurige verblyf.

Die eienaar, Elred, en sy hond, Stoffels, is wonderlike gashere!

Joleen S - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig my verwagtinge oortref!

Baie lekker rustig met alles wat mens nodig het om 'n heerlike naweek te geniet!

Veronica R - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Beatrice V - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice V
Gesin met klein kinders

Ons was heel tevrede met alles: puik toestand, behalwe kamerdeure wat nie kon sluit nie.

Baie dankie vir 'n fantasties blyplek: ruim en baie gerieflik. Al ongerief is die kamerdeure wat nie kan sluit nie, en met kinders daar laat dit nie veel privaatheid in badkamers nie.

Elmien D - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien D
Gesin met klein kinders

Baie skoon,netjiese plek kan nie beter kry nie.Plek is Tops

Baie lekker gebly,alles was tops,baie netjies en skoon,lekker ruim vir gesin met kinders,baie lekker stil omgewing en veilig.

Alida M - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alida M
Saam met vriende

Gasvryheid, netheid en waarde vir geld.

Elred en Maryna, baie dankie dat julle hierdie deel van ons vakansie onvergeetlik gemaak het. Julle het uit julle pad gegaan met die bespreking (toe ons vroeër wou kom), die fyn "touches" in die woonstel, ag sommer alles! Ons weet dat julle baie suksesvol sal wees met hierdie onderneming.

Eugene B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en net wat ek nodig gehad het.

Baie lekker en rustig. Die eienaars was ook baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal definitief weer gaan!

Pyron I - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pyron I

Nice, clean and comfortable.

Apartments were clean and very good equipped with everything at hand. Elred and Meryna made our stay a very comfortable one which we will not forget. 'STOFFEL'(the dog) who come to greed as every morning. Thumbs up. Regards from Pyron, Lynette, Ronette, Ubi, Norma and Isaac.

Liesel S - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesel S
Saam met vriende

Dit was vreeslik rustig.

Dit was baie lekker.

Elize S - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons verblyf geniet. Dis 'n goeie plek om by te bly. Skoon en netjies!

Verblyf was uitstekend. Ons sal dit altyd aanbeveel aan vriende. 'n Aanbeveling wat ons kan maak, is om waaiers in al die vertrekke in te sit. Was nogals baie warm en benoud, bedags en veral saans.

Jaco B - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Baie vriendelike mense en baie netjies! Sal weer daar gaan bly.

Willie Z - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lui lekker,rustige vakansie.

Dit was n aangename,vriedelike ontvangs.Alles baie mooi verduidelik en sommer vriende gemaak.Sal beslis Alipad weer gebruik en aan ons vriende aanbeveel.

Carol S - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol S
Saam met vriende

Wonderful modern clean apartments

Really enjoyed these self catering units, everything you need is there, and they are very clean and neat.

Johan D - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf

Wonderlik, kan nie beter. Baie dankie vir fantastiese verblyf en ongelooflike vriendelikheid en behulpsaamheid!

Denicia L - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denicia L
Gesin met klein kinders

All in one package!

Will definitely come again!

Riaan V - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location, great hosts.

Probably one of the best self catering apartments Lamberts Bay has to offer. Great views. Apartments are well furnished and the owner/s is available to assist with anything you may need.

Cecilia F - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia F
Gesin met tieners

FANTASMAGORIES!

Ons het 'n wegbreek-naweek so nodig gehad en besluit om Alipad Selfsorg te probeer. Ons het verseker nie 'n fout gemaak nie. Die atmosfeer is rustig, die eenheid was skoon en netjies, en ons is in alle vriendelikheid ontvang. Ons sal weer en weer en weer en weer soontoe gaan.

Dawie S - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld!

Verblyf, gasvryheid en sommer net alles by Alipad was van hoogstaande gehalte. Sal met volgende besoek aan Lambertsbaai beslis weer in Alipad tuisgaan!

Deon L - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, alles werk en is perfek skoon.

Gemaklik en ruim. Net so goed soos my eie huis.

Rudi J - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi J

Wonderful

Great self-catering units in Lamberts Bay.

Zena B - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zena B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent hospitality

Excellent hospitality, pristine condition, were allowed to book in early, which was a blessing for us. Very clean, neat and appealing bachelor apartment which was more than spacious enough for two. Will certainly recommend it to any one looking for accommodation in Lamberts Bay.

Adele R - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele R
Gesin met klein kinders

Netjies. Ruim genoeg. Vriendelike ontvangs. Skoon.

Die eenheid beskik oor als wat 'n gesin mag nodig kry tydens 'n selfsorg-vakansie. Daar is beddegoed en handdoeke, en die eenheid is netjies en skoon. Die eienaar het vriendelik met ons gekommunikeer voor, tydens en na ons verblyf.

Louis S - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis S

Waarde vir geld.

Die woonstel waarin ek gebly het was baie ruim. Die bed is gemaklik en jy het alles in die woonstel wat jy nodig het. Die woonstel is baie netjies. As ek dalk een negatiewe punt kan noem, is dit die feit dat jy nie meer DStv-kanale het nie. Iemand wat alleen reis sal dit wardeer om meer TV-kanale te hê.

Josselyn H - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josselyn H
Gesin met klein kinders

Home away from home

Alipad is the home away from home. Had a wonderful time and very friendly people. Thanks from the Hamilton family!

Janeke V - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janeke V
Saam met vriende

Heerlik! Uit die boeke!!

Hoogs aan te bevele! Waarde vir geld! Ruim! Netjies en skoon! Baie vriendelike eienaars!

Johan N - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Gesin met tieners

Conveniant and comfortable

Dit was lekker om hier te bly. Alhoewel dit nie veel van 'n see uitsig het nie, is die uitsig oor die strandmeer baie mooi. Baie goeie waarde vir geld.

Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otterdamstraat 37, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0cd00ac18c479d5714e53cd303ed7fe6371c0521bee4eb79d3fcbca509d351c6a7ba87535a1f332df8ed84c102e291d34ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 92 5 1 5 37 Otterdam Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.092007599734 18.320894390345
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!