Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod

Ontvang 'n gratis fynbos ontbyt (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 6 Mrt 2019 tot 30 Sep 2019.

Beskrywing

Keurkloof Units is op die heuwel in die Alkantmooi Privaat Natuurreservaat geleë en is omring deur ongelooflike natuurtonele. Alkantmooi Privaat Natuurreservaat is in die Keurboomsriviervallei naby Plettenbergbaai op Suid-Afrika se wêreldbekende Tuinroete geleë.

Daar is 3 Keurkloof-eenhede, albie is luukse selfsorgwoonstelle wat volledig toegerus is en 'n aparte ingang het. Die eenhede het 'n asemrowende uitsig op die berg en oor die woud. Elkeen het 'n gemeubileerde stoep en 'n buitebraai-area wat goed toegerus is. Veilige parkeerplek word voorsien.

'n Verskeidenheid buitemuurse doendinge is beskikbaar naby die natuurreservaat te danke aan Alkantmooi se ligging naby die see, rivier, woud en berge. Die omgewing het 'n oorvloed voëllewe en diere en is ook langs die Keurboomsrivier Natuurreservaat geleë.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Ontvang 'n gratis fynbos ontbyt (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 6 Mrt 2019 tot 30 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]