LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units | LekkeSlaap
+26

Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units

Selfsorg
Keurkloof 5 - Maksimum 2 volwassenes.
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Keurkloof 5 is ideaal vir 'n romantiese wegbreek. Die slaapkamer is ruim en het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die badkamer het verhitte handdoekrelings, 'n losstaande ovaalbad, 'n aparte stort en 'n aparte toilet. Daar is 'n kluis, haardroër, platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Geen kinders onder die ouderdom van 16 word toegelaat nie. Verblyf is nie vir matriek- of studente-vakansies beskikbaar nie (November tot Desember).

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Keurkloof 7 - Maksimum 2 volwassenes.
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Keurkloof 7 het 1 en suite-badkamer met 'n koninggrootte-bed. Die badkamers het 'n stort, verhitte handdoekrelings, 'n losstaande ovaalbad, 'n aparte stort en 'n aparte toilet. Daar is 'n kluis, haardroër, platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Geen kinders onder die ouderdom van 16 word toegelaat nie. Verblyf is nie vir matriek- of studente-vakansies beskikbaar nie (November tot Desember).

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Keurkloof 6 - Maksimum 4 volwassenes.
Vanaf R1 900
per eenheid
Beskrywing

Keurkloof 6 het 2 en suite-slaapkamers. Die badkamers het elk 'n stort en is toegerus met verhitte handdoekrelings. Daar is 'n kluis, haardroër, platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Geen kinders onder die ouderdom van 16 word toegelaat nie. Verblyf is nie vir matriek- of studente-vakansies beskikbaar nie (November tot Desember).

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alkantmooi Private Nature Reserve, Keurboomsrivier, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0NzA5MzQyLTAxZjktNGJmYy1iNDU5LWUzMWI1MzJkY2E0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Alkantmooi Private Nature Reserve Keurbooms River 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.00202880119 23.40677953373
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!