Opsomming van Resensie
Anre S - Des 2020
Gemiddeld
Perfekte ligging. Rustig, skoon en baie mooi uitsig.
David M - Jan 2020
Gemiddeld
Stunning views and great quality fittings.
Lees meerAlkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units's terugvoer
Hi David
Thank you for your stay at Alkantmooi.
We are glad that you have enjoyed it and would like to see you again in the future.
So sorry about the security settings, you don't need to set the alarm while you are here and we have a security company on stand by. So sorry for the misunderstanding.
Have a wonderful day.
Kind regards,
Alkantmooi
Hj V - Des 2019
Gemiddeld
Wow.10/10.
Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units's terugvoer
Hi Henning
Baie dankie vir julle verblyf hier by Alkantmooi.
Ons is baie bly dat julle dit geniet het en hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Alkantmooi
Christo L - Jul 2019
Gemiddeld
Puik, puik, puik.
Lees meerAlkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units's terugvoer
Hi Christo,
Baie dankie vir julle verblyf by Alkantmooi. Ons is baie bly dat julle dit geniet het en sien uit om julle weer te verwelkom. Jammer oor die Webber, maar ongelukkig kan ons nie met hout hier braai nie agv die wind en natuur om ons. Lekker dag.
Ena
Alkantmooi
Sharifa R - Jan 2019
Gemiddeld
On top of the world, literally.
Alvin F - Aug 2018
Gemiddeld
Dit was fantasties om hier te bly en sal dit definitief aanbeveel.
Raynard T - Mei 2017
Gemiddeld
Dit was onbeskryflik mooi en net waarvoor ons gevra het.
Mia B - Apr 2017
Gemiddeld
Fantasties!
Lezl V - Sep 2016
Gemiddeld
Wonderlik!
Rudi M - Sep 2016
Gemiddeld
Perfek!
Carlo G - Aug 2016
Gemiddeld
Dit was rustig, skoon en baie ontspannend!
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alkantmooi Private Nature Reserve, Keurboomsrivier, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12