Alkantsee

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Alkantsee is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in die oulike kusdorpie Struisbaai.

Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste. en beskik oor 'n eenslaapkamerwoonstel met twee privaat ingange, by die voordeur asook by die privaat tuin met see-uitsigte. Die privaat slaapkamer het 'n dubbelbed en die aparte leefarea het 'n slaapbank en 'n dagbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, aparte stoof, oond, ketel, broodrooster en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n TV in die sitkamer en die privaat ommuurde tuin/patio het braaigeriewe.

Daar is 'n verskeidenheid restaurante en winkels en doendinge soos swem, visvang, kajak en voëlkyk in die area. Die strand het blouvlagstatus. Die nabygeleë Agulhas Nasionale Park het 'n pragtige kuslyn met see-uitsigte.

Slaapplek

'n Bespreking by Alkantsee sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 3 persone
1 x Enkelslaapbank
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Alkantsee gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za