Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alkantsee

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Beatrix Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 68 resensies vir Alkantsee
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Danica S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danica S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap.

Ons het heel lekker gebly by Alkantsee. Ons was baie teleurgesteld toe ons daar kom en uitvind dat die braai area nie vir ons beskikbaar was nie (dit was een van die hoof redes hoekom ons op die selfsorg-eenheid besluit het). Gelukkig het die gasvrou vir ons 'n Weber gegee om te gebruik in die oprit, so ons kon ons vleisie braai. Nie ideaal nie - maar nogtans dankbaar. Ons moet ook noem dat die stort se waterdruk nie fantasties is nie. Behalwe vir die braai en die stort was ons kuier baie lekker. Ons was hartlik verwelkom en die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons tydjie in Struisbaai gemaklik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable with amazing views.

The owners are such welcoming, friendly people. The accommodation fulfilled our every need, and the views are stunning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alkantsee se terugvoer

Goeie middag Wendy, dit was heerlik om julle twee te huisves. Dankbaar julle het ontspan en die pragtige kuslyn geniet!
Met vriendelike groete
Beatrix

Alkantsee
Sanette B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sanette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging, uitsig asemrowend. Mense baie vriendelik.

Ek het die plekkie regtig geniet. Baie mooi ligging en uitsig. Die gasvrou was baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alkantsee bied 'n gerieflike kamer vir twee mense.

Die ligging is goed met 'n mooi seeuitsig. Daar was nog 'n ekstra bed in die kamer wat nie op die foto's was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa G
Gesin met tieners

Goed toegeruste, sentrale, veilige waarde vir geld akkommodasie.

Die baie netjiese eenheid is goed toegerus, skep 'n rustige atmosfeer en het alles wat nodig is om gemaklik uit te span. Baie vriendelike, persoonlike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig is ongelooflik mooi.

Ons het lekker gebly. Wil egter net die volgende noem. Daar is ongelukkig nie 'n kombuiswasbak om skottelgoed in te was nie, slegs 'n skotteltjie. Geen broodmes, een waterglas en geen koffiebekers. Daar was 2 keer ook nie warm water vir stort nie, weens beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dederique B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dederique B
Enkelreisiger

Gemaklik en netjies.

Gemaklik en netjies. Mooi uitsig op alby kante nie te ver van see en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Beatrix is 'n uitstekende gasvrou. Die eenheid is baie netjies en dan die uitsig. asemrowend mooi! Ons sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne-alex G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne-alex G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek!

Pragtige plekkie, heerlik stil en ontspannend. Eienaars is dierbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig.

Alles was reg en skoon. As jy 'n ligte slaper is, sal die honde en die meubels wat op die boonste verdieping skuif, 'n probleem wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina F
Enkelreisiger

Die klein dingetjies tel die meeste.

Alkantsee is werklik een van die mooiste plekkies waar ek al oorgeslaap het. Met aankoms is ek hartlik verwelkom deur Beatrix. Die eenheid is silwerskoon met die mooiste uitsig vanaf die stoep en slaapkamer aan albei kante. Beatrix het seker gemaak ek het ekstra komberse en het vir my 'n pad aanbeveel na die ligtoring en ook gewaarsku oor die grondpad na Arniston. Ek sal beslis terugkeur na Struisbaai en weer hierdie plekkie bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Het die bly daar geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alkantsee se terugvoer

Goeiemôre Estie, dit was aangenaam om te ontmoet. Baie dankie vir julle ondersteuning. Groete van Alkantsee.

Alkantsee
Leana K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leana K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige see-uitsig.

Baie netjies en goed toegeruste selfsorg-eenheid. Alles wat mens mag nodig kry is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met 'n baie mooi see-uitsig vanuit die kamer.

Ek en my man het heerlik gebly. Die kamer het 'n pragtige see-uitsig! Die eienaars is baie vriendelik en het ons hartlik ontvang. Ons sal beslis weer daar bespreeek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Issie J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Issie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gerus - presies wat ons wou doen. Die gasvrou en haar gesin verdien 'n kompliment. Hulle is baie gaaf, hulpvaardig en doen moeite om die verblyf heerlik te maak.

Die naam Alkantsee is baie gepas, aangesien 'n mens regtig alkant see kan sien. Dit is stapafstand van 'n padjie af waarlangs 'n mens langs die see kan stap. Die swemstrand is ongeveer 4/5 minute se ry per motor van die verblyf af.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael D
Gesin met tieners

Very very friendly owners and always available.

Warm water not always available, can be because of loadshedding. Shower floor a bit slippery when wet. Suggestion to maybe have wifi. Owners had no problem when we asked to take along our pet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alkantsee se terugvoer

Hi Michael en gesin,
Dit was heerlik om julle as gesin tydens die Kersvakansie te huisves asook julle pragtige 3 hondjies.
Julle onderlinge liefdes gesindheid was 'n inspirasie. Die kragonderbrekings is nou eenmaal 'n landswye probleem. Dankie vir die positiewe voorstelle.
Seën en beste wense van Alkantsee Struisbaai.

Alkantsee
Chane P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het een nag oorgebly. En dis perfek vir 2 mense wat net 'n plekkie soek om te slaap. Niks meer nodig. Ek beveel hulle beslis aan.

Perfek vir 2 wat graag wil oornag en net 'n bedjie soek. Puik diens. Genoeg warm komberse vir 'n koue nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alkantsee se terugvoer

Goeiedag Chane, Verblydend 'n warm hartsgevoel dat julle die verblyf en ligging geniet het. Waardeer die positiewe terugvoer, hartlike dank met vriendelike groete, Beatrix.

Alkantsee
Susan T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Susan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not a welcome feeling.

No starter pack for tea at all. No lamps for loadshedding. No TV, no Wi-fi. No handtowel, no drying up cloth. Terrible bath towels. Bed in an alcove, so no place to put a book or cup of tea. Notices about what not to do and penalties. No word of welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alkantsee se terugvoer

Dear Susan, Due to unforeseen circumstances, I requested my neighbour Marlene to welcome you upon arrival. She was during your stay a phone call away!
Always available in drawers. are candles as well as kitchen towels/cloths.
Furthermore, the layout of Alkantsee is clear - no hidden aspects. We always strive to meet all our guests' needs. The assessment of previous guests' experiences is self-explanatory.
Nevertheless, our apology for any inconvenience caused.
With kind regards,
Beatrix Alkantsee

Alkantsee
Marienette G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marienette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig, rustige omgewing. Aangename verblyf.

Eienaars is baie gasvry en behulpsaam. Goeie ligging. Waterdruk is net baie laag en water nie altyd warm nie veral in koue weer. WiFi en DStv kan voordelig wees.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wally M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wally M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasurable experience.

Friendly and helpful service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n onvergeetlike ervaring. Alkantsee is voorwaar waarde vir geld! Sulke vriendelike en goeie diens - uitstekend en hoogs aanbeveelbaar.

Alkantsee is voorwaar 'n uitstekende plek en is hoogs aanbeveelbaar. Die eenhede, Alkantsee asook Alkantsee Annex is smaakvol ingerig met alles wat jy nodig het. Die ligging is uitstekend. Sulke vriendelike en opregte mense skop jy nie agter elke bossie uit nie. Dit was 'n onvergeetlike ervaring en ons is opreg dankbaar. As jy wil wegkom van die stadsgewoel is Alkantsee die plek om jou kop neer te lê. Dankie tannie Beatrix, julle plek en julle is juwele en ons sien julle spoedig weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Girshwin P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Girshwin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker. Vriendelike bestuurder.

Waarde vir geld. Het baie welkom gevoel. Alle geriewe is op standaard. Veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juney A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juney A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Alkantsee is 'n lieflike selfsorg eenheid. Die eienaar is baie vriendelik. Dit is baie netjies en mooi, met 'n pragtige uitsig. Nie te ver vanaf winkels en Agulhas nie. Sal beslis weer inklok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Friendly host. Beautiful sea views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alkantsee se terugvoer

Dit was heerlik en aangenaam om julle twee te kon ontvang. Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons sien uit om julle weer in die toekoms te sien.

Alkantsee
Alwyn S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, moderne kamer. Alles wat ons nodig gehad het vir 1 nag se verblyf.

Pragtige uitsig oor die see; vriendelike en behulpsame gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alkantsee se terugvoer

Middag Alwyn, Dit is ons strewe om gaste te ontvang en welkom te laat voel. So baie dankie vir julle 2 se positiewe terugvoer.
Met vriendelike groete
Beatrix Alkantsee

Alkantsee
Dalene G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Dalene G
Gesin met tieners

Quiet.

Very quiet and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chevonne R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chevonne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Dit was 'n goeie plekkie vir 'n wegbreek. Sal dit vir ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chane G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Chane G
Gesin met klein kinders

I won't go back.

The kettle was dirty and the fridge was broken also the place smelt bad. Not child friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorelle H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorelle H
Gesin met tieners

Fabulous, love it.

Alkantsee is the perfect overnight breakaway. Hosts are friendly, accommodation comfortable and clean. The views surrounding the house is breathtaking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alkantsee se terugvoer

Liewe Lorelle, dankbaar julle as pragtige gesin het ontspan en wegbreek geniet!! Dankie vir die netheid/opruiming asook die positiewe resensie!
Met vriendelike groete,
Beatrix

Alkantsee
Simone S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone S
Gesin met klein kinders

Fantastiese diens, plek is baie veilig en netjies. Sal enige tyd weer gaan.

Alles was perfek, diens was ongelooflik en plek is baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daphne E - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne E
Gesin met klein kinders

Die beste en mees rustige langnaweek ooit!

Baie dankie Beatrix vir jou warm verwelkoming. Ons het onmiddelik tuis gevoel vandat ons daar gekom het. Dankie vir die netjiese plek. Die uitsig vanaf die eenheid is asemrowend. Die buurt is rustig en veilig. Ons sal definitief weer kom inloer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dennis P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dennis P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not what we expected VS the website advert.

Arrived 19:30, Friday 26 March and was welcomed warmly by the host, Beatrix. Immediately requested to keep doors and windows closed due to insects. We were granted permission to bring our small dog along. Beatrix departed to her house which is attached to the "self-catering accommodation". This is not communicated in the advert. I did a sweep of all rooms/areas and removed a total of 7 baby scorpions. Not an ideal situation for my wife, pet or myself as "Where is mom scorpion?" and "How safe is it?" was at the top of our minds. The accommodation is advertised as a 5 sleeper which creates the impression of space VS what we encountered which was the total opposite in that the accommodation is tight and lacks privacy. As you enter the apartment you are in the main bedroom, no privacy. From there you enter a small open-plan lounge/sitting/kitchen area comprising of 2 couches which double up as the additional 2 beds accommodating the extra 3 people. Again what privacy? It is a thoroughfare from entrance to back door. Next is a small dining table positioned between the sitting area, larger couch and kitchen, it is cramped. Directly off the kitchen is a small shower, hand basin and toilet, but who wants to be in the ablution adjacent to a kitchen? Saturday morning I advised Beatrix that we were leaving and the response was that she would contact die website to find out what she should do. Beatrix made no attempt to contact die website from Saturday when we departed and Tuesday mid-morning when I contacted them, the agent who that Beatrix had made no attempt to contact her even though the website is available 24/7. How pure were the intentions even though I made a point of saying "Beatrix, I have paid in full, however you look like an honest person and will do the right thing. I leave it in your hands." Let me just leave it at that as at no time did I insult her or her accommodation which is more suited to a overnighter looking for somewhere to bed down VS spending a week in lovely Struisbaai. We prefer our privacy and were under the impression that is what we were booking. I made a follow up call to the agent on Thursday whilst returning to Cape Town to be told that "Beatrix contacted me to say that she could not find other people to take the nights". Outcome: Beatrix failed to contact the website as she said she would. I am out of pocket whereas the website could quite possibly have been able to do the job that they are contracted to do. The Alkantsee experience is an unpleasant one, especially after the great holiday in Elandsbaai booked via the website.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alkantsee se terugvoer

Dennis is ontevrede met meeste van Alkantsee vanaf die uitleg tot dat dit deel, van die konstruksie van die hoof huis uitmaak. Alle aspekte is duidelik op die foto's sowel as die beskrywing van Alkantsee. Daar is geen onduidelikhede of versteekte aspekte nie. 'n Spesiale vergunning was die hondjie wat ook verwelkom was. Ek is bly hulle kon geriefliker akkommodasie vind en Struisbaai kon geniet!
Met vriendelike groete
Beatrix

Alkantsee
Mario I - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mario I
Gesin met tieners

Dit was 'n wonderlike en mooi plek om te kuier.

Die plek se ligging was uitstekend, veilig en die gasvryheid is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is baie goed ontvang en die plek is mooi.

Alles waarna ons op soek was in een.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gwyneth W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwyneth W
Saam met vriende

Gasvryheid was tops. Lekker gekuier.

Die weer was Baie lekker. Ons vriendinne het lekker gekuier om die braaivuur. Naweek was tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane J
Gesin met klein kinders

Comfortable, tidy had everything we needed with beautiful views.

Beatrix really made us feel so welcome and was very helpful. Pleasant accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike huislike plekkie by die see!

Die Le Roux’s verwelkom mens vol liefde. Hulle het uit hul pad uit gegaan om ons tyd daar die beste te maak. Die huis is goed geleë met lieflike uitsigte. Sal beslis Alkantsee aanbeveel as mens na Struisbaai/Agulhas gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Viola W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viola W
Saam met vriende

Dit was wonderlik, ons het dit baie geniet.

Die perfekte wegbreek vir enige gesin of vriendinne. Als was perfek. Die uitsig oor die see, en netheid spreek vanself. Beatrix is baie vriendelik, en het ons met ope arms ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amy H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amy H
Saam met vriende

Baie lekker.

Baie oulike eienaar. Ideale plek om stoom af te blaas. Al probleem was die water wat nie so lekker warm was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette F
Gesin met tieners

Baie netjies en vriendelike ontvangs.

Vriendelike eienaar asook baie behulpsaam. Lekker privaat plekkie en goeie uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene D

Ons het baie lekker gekuier. Alkantsee het die mooiste see-uitsig.

Ons was baie hartlik verwelkom deur die eienaars, het onmiddellik tuis gevoel. Die see-uitsig is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mario T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreek vir vakansie.

Heerlik gekuier by Alkantsee vir 10 dae vanaf 13 Maart. So lekker gebly in die woonstel met die mooiste uitsig. Sal beslis vir almal aanbeveel. Ons het nuwe familie bygekry met die vriendelikheid en gasvryheid wat ons van Tannie Beatrix hul ontvang het. Sien beslis weer in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerard T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard T
Saam met vriende

Exceptional service done by Beatrix and Chris.

Alkantsee is amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Farouk O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farouk O
Saam met vriende

Perfect getaway.

Alkantsee is located in Struisbaai and is really beautiful accommodation. You have such amazing views over looking the sea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan A
Gesin met tieners

Ons het baie lekker as gesin by Alkantsee ontspan.

Ons was baie vriendelik ontvang deur die eienaars. Selfs by die weggaan. Dit was die eerste keer waar ons as gesin saam uit was. Ons was oortref deur al die geriewe. Baie stil area. See-uitsig was asemrowend! Sal beslis Alkantsee aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackquin B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackquin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super, goeie wegbreek, asemrowende uitsig, baie veilig, in mooi area geleë met pragtige tuin en braai-area.

Vanaf die besprekingskwotasie aangevra was, het als vlot verloop. Beatrix het met aankoms ons naweek goed begin met haar vriendelike verwelkoming. Sy het ons laat voel dat dit ons plek ook is en geen beperkings geplaas op 'n lekker kuier naweek nie. Die asemrowende see-uitsig en pragtige tuin by die braai-area het 'n mens van al jou probleme en stress laat vergeet. Slaapplek was gemaklik en ons was dol oor die binne huis se versierings en lekker groot televisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik. Awesome plekkie.

Die vriendelikste mense met baie passie en 'n wonderlike ligging en skoon netjiese plek. Sal weer daar wil gaan kuier, dit was regtig die moeite werd. Baie min of geen geraas in daardie straat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruhan C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruhan C
Gesin met tieners

Alkantsee is 'n baie lekker plek as jy 'n paar dae by die see wil geniet saam met vriende of familie.

Baie vriendlike diens. Definitief waarde vir jou geld. Lieflike akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee H
Gesin met klein kinders

Absolutely amazing!

Waking up to the site of the sea is anybodies dream. We were a family of 5 on a getaway weekend to Struisbaai. The welcome we got from Beatrix and her husband was absolutely amazing. The room was equipped with everything we needed even a bowl with rusks in. We will definitely be back and can recommend this little gem to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie aangename tydjie!

Ons is nie net verwelkom deur 'n baie aangename gasvrou nie, maar ook deur 'n baie skoon en netjiese blyplek, asook rustig en goed toegerus. Voorwaar 'n afpakplekkie aan te beveel! Dankie Beatrix!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wensley J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wensley J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid was netjies, die area is baie rustig en ek het die landskap en see-uitsigte baie geniet.

Ek hou van die ligging van die eenheid. Veilige parkering. Vriendelike ontvangs, en ons het onmiddellik tuis gevoel. Die eenheid is modern en maklik om skoon te hou. Ek en my vrou het die rustigheid baie waardeer. Die omliggende naby geleë dorpe, Arniston, Agulhas en Suider strand was 'n plesier om te ontmoet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette E
Gesin met tieners

Baie lekker gerus en familietyd spandeer.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend toegerus.

Ons is baie goed ontvang deur die gasvrou. Fasiliteit is baie netjies met pragtige uitsig. Kan dit werklik aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilyn S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn S
Gesin met tieners

Baie lekker. Plek was skoon, alles wat jy nodig het en vriendelike eienaar.

Ons verblyf was uitstekend. Die plek was oulik en skoon en alles wat jy sal nodig kry is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met vriende

Vreeslik baie lekker gekuier by Alkantsee.

Pragtige uitsig oor die see. Baie netjiese verblyf. Lekker buitebraaigeriewe wat uitkyk oor die see. Alles wat nodig was, was daar. Veilige verblyf. Nie te ver van die see af nie en redelik naby eetplekkies en winkels. Sal Alkantsee sterk aanbeveel. Lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle M
Enkelreisiger

Comfortable, clean and friendly owners ready to assist.

A lovely weekend! Comfortable, clean and a stunning view! The owners were super friendly and willing to help with anything! Will go back anytime! Thank you for your hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gina A - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gina A
Gesin met klein kinders

Ongelooflike lekker wegbreek van die stadslawaai.

Liewer laat as nooit. Wat 'n ongelooflike lekker naweek. Eerste dag was bietjie koud, dink 'n kaggel sal perfek wees vir koue wintersaande. Eenheid is baie skoon, sal beslis weer bespreek. Warm ontvangs van gasvrou, het ons baie welkom en tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arminda S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arminda S
Saam met vriende

Ongelooflik!

Die woonstel is baie mooi en het boonop die mooiste uitsig. Lekker braaigeriewe en volledig toegerus met als wat jy moontlik kan nodig hê. Was baie aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alkantsee se terugvoer

Die besondere terugvoer gee 'n warm gevoel om die hart. Groot waardering met vriendelike groete. Beatrix Alkantsee

Alkantsee
Elmine S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmine S
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Ons vakansie by Alkantsee was wonderlik. Die gasvrou was fantasties. Die woning was lekker skoon en netjies. Die aandag aan detail was indrukwekkend. Ons het rêrig aan niks kort gekom. Selfs die gasvrou se besorgdheid was welkom. Ons sal definitief weer by Alkantsee oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heino W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heino W
Saam met vriende

Baie lekker.

Baie lekker plek. Baie oulike mense. Jy het 'n lieflike braai met 'n see-uitsig. Ideale plek om stoom af te blaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ava V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ava V
Besigheidsreis

Absolutely fantastic, relaxing and great value for money!

It was truly lovely to arrive from Cape Town and be greeted by Beatrix with a friendly smile and have our accommodation sparkling clean and fresh. Beatrix and her hubby were the perfect hosts! Always on standby should we need anything, ready to assist and very approachable. The consistently had our best interests at heart. I loved the airiness of our little flat. We were 3 adults and there was more than enough space to sleep, relax, and just hang out. We had everything that we needed for our stay, including coffee, tea and sugar, toilet paper, plenty of fresh clean towels which is always a 10 on my checklist, because I always forget to pack it in. The bathroom has enough space for your ablutions and all three of us are on the large side. There was no difficulty in terms of space in the shower - lovely hot water throughout. The location of Alkantsee is perfect, close to the ocean side, the small seaside town of Struisbaai and L'Agulhas. We had the opportunity to spend some time with our hosts and they are two truly beautiful people. We would like to thank Beatrox and her hubby for being great hosts and awesome human beings!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande F
Gesin met tieners

Baie gemaklik en smaakvol ingerig. Naby alles met mooi see uitsig.

Ons het heerlik gekuier en rus. Die woonstel is pragtig en modern ingerig. Sal dit beslis aanbeveel. Die gasvrou het ons ook baie vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Garth L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth L
Gesin met tieners

Pragtige uitsig. Alles gerieflik en net.

Vriendelik eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl H
Besigheidsreis

Aangenaam.

Goeie gastediens en netjiese blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n lekker kort wegbreek en gerieflik.

Baie gawe eienaars. Baie behulpsaam en ons het tuis gevoel. Die eenheid is baie netjies en die kombuis is goed toegerus. Vir die aande sou ons aanbeveel bietjie meer TV-kanale as SABC. Warm stort water sal welkom wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alkantsee se terugvoer

Beste Nicolene,

Baie dankie vir jou positiewe en opbouende resensie.

Met vriendelike groete,
Beatrix by Alkantsee

Alkantsee
Susan N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Susan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Nie privaatheid nie, kan nie die see sien nie, want die plekkie is onder die hoofhuis. En die venster onder is toe met gordyne want dit kyk uit op die eienaar se ingang na die voordeur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alkantsee se terugvoer

Beste Susan,

Baie dankie vir jou positiewe en opbouende resensie.

Met vriendelike groete,
Beatrix by Alkantsee

Alkantsee
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adelle-straat 2770, Ocean View Heights, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwRr3XSOecJ5o2LNYo88StQAgWDYFBDKVOcmnau0mBALsqbvAX0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 2770 Adelle Street Ocean View Heights 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.810713081025 20.033321982803
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem