LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by All Grace | LekkeSlaap
+50

All Grace

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
All Grace
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Rook is verbode in die woonstel.
All Grace is nie troeteldier- of rolstoelvriendelik nie.
Alles word by die prys ingesluit en daar is geen verskuilde kostes nie.

WiFi is beskikbaar.
Selfsorgverblyf, beddegoed en een badhanddoek per gas is ingesluit. Ons voorsien ongelukkig nie strandhanddoeke nie.

Braaigeriewe en toesluitparkering vir 1 voertuig is beskikbaar. Daar is ongelukkig nie parkeerplek vir 'n sleepwa nie.

Let asseblief daarop dat geen besprekings aanvaar word wat namens 'n ander persoon gemaak word nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R876
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R876
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R876
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frieslandstraat 39, Avondale, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAx9mC1WpABOkeg3ocgAOeDfWAZLMTGOJt5klXwMys9dvzLUjm9w?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R876  per nag (vir 5 persone) 30 5 1 5 39 Friesland Street Avondale 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.89641 18.60092
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!