Universitas Akkommodasie by Alte Eiche | LekkeSlaap
+29

Alte Eiche

Tuinkothuis
Vanaf R530
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die losstaande tuinsuite het 'n privaat ingang. Dit het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is 'n aangrensende kamer met 'n sitkamer met 'n driekwartslaapbank. Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en eetgerei. Daar is ook 'n TV en DStv en draagbare lugversorging. Die kamers word daagliks skoongemaak en tee- en koffiemaakgeriewe en bababeddens is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pierneef Suite
Vanaf R530
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die losstaande tuinsuite het 'n privaat ingang. Dit is baie groot en het 2 enkelbeddens wat saamgestoot kan word en 'n slaapbank vir 'n volwassene of 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en eetgerei. Daar is ook 'n TV en DStv, verwarmers en lugversorging. Die kamers word daagliks skoongemaak en tee- en koffiemaakgeriewe en bababeddens is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Clivia Kothuis
Vanaf R530
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die Clivia kothuis beskik oor 'n dubbelbed, en suite-badkamer, en 'n aangrensende kamer met 'n ekstra enkelbed met 'n sitkamer en kombuisie. TV met DStv (kommersiële pakket).

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Palm Suite
Vanaf R530
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is 'n pragtige en bekoorlike enkelkamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, breekware en eetgerei. Die kamer het 'n TV met DStv Commercial Entry-pakket.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R530
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forsyth-straat 9, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9ylYXG2oq9Nw5LTSylnunTIzQY7t1DRZt7BsLLTml2oCIkxAn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R530  per nag (vir 2 persone) 69 5 1 5 9 Forsyth Street Universitas 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.11962 26.18247
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za