Kloofendal Akkommodasie by Alvesta | LekkeSlaap
+9

Alvesta

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Alvesta
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marelize K - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize K

Veilig, rustig, vriendelik.

Diens was puik. Slaapgeriewe netjies en die ontbyt heerlik.

Jannie V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent.

See rating.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Getrude L - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Getrude L
Gesin met klein kinders

A home away from home.

We had a wonderful time at Alvesta. Everything was on point, the rooms were very clean and their breakfast is the best. We will be coming back very soon.

Karen K - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike, ontspanne atmosfeer en die akkommodasie was gemaklik ingerig.

Die gastehuis is pragtig en smaakvol gemeubileer. Die omgewing is rustig en veilig. Die eenheid was gemaklik en als wat jy nodig het is daar. Die personeel is vriendelik en laat jou op jou gemak voel. Ons het heerlik gekuier en ek sal enige tyd weer teruggaan.

Elize D - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen klagtes nie.

Ons het lekker gekuier.

Vanaf R1 055
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 055
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 055
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 27 Mirage Rylaan, , Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzNmExN2M0LWNjYmQtNDU2MS04YTNiLTUyYzkxOGI2OTFjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 055  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 27 Mirage drive Helderkruin 1724 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -26.124364338409 27.879612743855
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za