AM 408 Kylemore

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

AM 408 Kylemore is 'n smaakvol versierde woonstel in die V&A Waterfront se marina. Die woonstel is ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf naby die hawe en ander besienswaardighede in Kaapstad.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort of 'n bad. Die leefarea is oopplan en die kombuis is goed toegerus met al die nodige toebehore om etes voor te berei. Die sitkamer het 'n TV en bied toegang tot die patio wat ekstra meubels het.

Gratis WiFi word voorsien in die woonstel en die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad vir gaste om te gebruik. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig en streng sekuriteit op die perseel.

AM 408 Kylemore is stapafstand vanaf die V&A Waterfront se winkelsentrum waar jy talle winkels, restaurante en ander geriewe sal vind. Groenpunt Stadion, die middestad, Clifton en Kampsbaai se strande en ander besienswaardighede aan die Atlantiese Kus is ook lekker naby.

Slaapplek

'n Bespreking by AM 408 Kylemore sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Kluis
  •  Ondervloerse verhitting

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na AM 408 Kylemore gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za