Amaslaapa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Amaslaapa is in Saldanha en bied gehalteverblyf, ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger. Dit is naby die strand, winkels, restaurante en verskeie doendinge en besienswaardighede in die area.

Dié kamer, op 'n residensiële eiendom wat met die eienaars gedeel word, het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die kamer het 'n TV en gaste het toegang tot gratis WiFi.

Daar is 'n swembad, braaigeriewe en 'n tuin.

Veilige parkeerplek op die omheinde perseel is beskikbaar.

Die verblyf is naby 2 winkelsentrums, 2 gholfbane en ander plekke van belang.

Slaapplek

'n Bespreking by Amaslaapa sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Amaslaapa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false