Amava Cavalcade

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Amava Cavalcade is 'n moderne selfsorgwoonstel in Groenpunt. Dit is geskik vir 'n paartjie, 2 vriende, of 'n gesin met jong kinders.

Dié klein, tog konvensionele, woonstel het 1 slaapkamer en slaapplek vir 4 gaste op die meeste. Daar is 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n driekwartstapelbed met slaapplek vir 4 mense. Daar is 'n bad en stort in die badkamer.

Die kombuisie het 'n konveksiebraaier en mikrogolfoond, 'n moderne induksieplaat, eetgerei en breekware. Daar is 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in die leefarea. Gratis WiFi is beskikbaar.

Ama Cavalcade bied maklike toegang tot Groenpunt se inkopieplekke en dis net 5 minute van die middestad af. Die MyCiti-busroete, winkels, byderwetse restaurante, kroeë en die V&A Waterfront is loopafstand van die woonstel af.

Slaapplek

'n Bespreking by Amava Cavalcade sluit in:

1 x Tripelstapelbed

Kenmerke

  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Amava Cavalcade gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false