Beskrywing
Dié kamer is ruim en gerieflik ingerig. Daar is ’n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word op versoek. Die kamer het ’n oopplan en suite-badkamer met ’n ruim stort. Die toilet is privaat. Die kamer het ’n gerieflike sitarea met 'n uitsig oor die tuin en 'n gedeeltelike see-uitsig. Die privaat uitgang lei na die tuin en die stoep op die boontste verdieping. Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolf en 'n yskas in die kamer, sowel as 'n ingeboude kas. Die kamer het 'n TV met DStv en gratis WiFi. Die motorhuis is aangrensend tot die kamer. Daar is 'n toesluitkluis. Gedurende die walvisseisoen kan die Noordkapperwalvisse vanaf die stoep gesien word waar hulle naby die rotsagtige kuslyn van Walkerbaai lê.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
Ontbyt ingesluit. Linne en handdoeke word voorsien. Komplimentêre koffie, tee en beskuit.
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat.
Stilte ná 22:00.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die hoofslaapkamer is gerieflik gemeubileer vir 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer twee enkelbeddens het wat geskik is vir kinders of vriende. Beide kamers het en suite-badkamers, en linne en handdoeke word voorsien. Elke kamer het sy eie privaat ingang. Die kamers is verbind via 'n leefarea met 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, klein induksiestoof, broodrooster, ketel en breekware. Die sitkamer het 'n TV met DStv en WiFi-toegang. Veilige parkeerplek in die motorhuis, 'n afsluitbare kluis en 'n brandblusser word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat.
Stilte ná 22:00.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
80 Vyfer Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang