Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amber Heights

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir Amber Heights
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Danny E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Danny E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woonstel baie netjies binne en buite.

Nie diere-vriendelik nie. Het nie kombuis-toebehore om kos te kan maak nie. Kan nie buite braai as dit reën nie. Het geen gemakstoeltjies om TV te kyk nie. Het nie buitegeriewe om buite te kuier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amber Heights se terugvoer

Goeie middag Danny.

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoer te gee oor ons plekkie. Ons waardeer ook vreeslik baie dat jy toe betaal het vir die ekstra nag wat jy besluit het om aan te bly, en vir die skade wat jou hondjies aangerig het. Soos twee keer in die beskrywing genoem, is ons plekkie net toegerus vir basiese maaltyd voorbereiding. Die foto's wys ook mooi hoe die kamers lyk, en wat wel in die kamers beskikbaar is. Ons is nie eintlik bereid om diere te aanvaar nie, en het destyds vir jou 'n vergunning gemaak, maar sal definitief in die toekoms streng by ons beleid hou oor troeteldiere. Ons hoop dat jy wel die pragtige omgewing geniet het, en bietjie die area rondom Wildernis kon verken. Dit is so veilig en ontsettend pragtig oral om ons, en daar is ook soveel om te doen. Weereens dankie.

Amber Heights
Gert V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer Amber Heights gebruik. Wildernis is 'n wonderlike plek.

Ons het baie veilig en gemaklik gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Corrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Daar is 'n paar goed wat ek sou aanbeveel waarop hulle kan konsentreer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amber Heights se terugvoer

Dankie vir u resensie, Corrie Du Preez. Ons waardeer die terugvoering. Ons wil ook graag uitvind by u watter items/punte ons meer op kan konsentreer. As julle enige idees het wat julle bereid is om te deel, laat asb. weet.

Amber Heights
Suzette S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek.

Eienaar baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizna N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig. Baie stil.

Pragtige omgewing. Heerlik daar gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amber Heights se terugvoer

Haai Elizna. Vreeslik dankie vir u resensie. Ons waardeer die terugvoering. So bly om te hoor u het u verblyf by Amber Heights geniet. Ons hoop om u eendag weer te verwelkom.

Amber Heights
Elizna N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, ideaal geleë.

Heerlik gebly. Stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n pragtige plek! Verblyf was gerieflik en silwerskoon met 'n lieflike uitsig.

Amber Heights was die ideale blyplek vir ons. Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel. Sal beslis weer daar 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amber Heights se terugvoer

Haai Ina.
Vreeslik dankie vir u resensie. Ons waardeer die terugvoering. So bly dat ons u kon tuis laat voel.
Ons hoop om u eendag weer by Amber Heights te verwelkom.

Amber Heights
Carol D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Netjies blyplek met pragtige uitsig. Baie beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amber Heights se terugvoer

Haai Carol.
Vreeslik dankie vir u resensie. Ons waardeer die terugvoering.
Ons hoop om u eendag weer by Amber Heights te verwelkom.

Amber Heights
Nicole H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideal base to explore Wilderness and its surroundings!

Amber Heights is located at just a 5 minute drive from Wilderness beach and has good restaurants, shops and a petrol station very close by. In the surroundings there is so much to explore: George, Knysna, Plettenberg Bay, Tsitsikamma National Park, etc etc. The room is comfortable and complete and there is a lovely view from the terrace.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amber Heights se terugvoer

Many thanks for your review, Nicole. We appreciate the great feedback. We hope to welcome you back to Amber Heights some day.

Amber Heights
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Baie stil, weg van geraas met pragtige see- en woud-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sampie V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sampie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese akkommodasie met 'n rustige atmosfeer.

Ons het spesifiek die rustige atmosfeer geniet, weg van al die verkeer en gedruis van voertuie. Alhoewel dit 'n kort rit na die see is, het jy nogsteeds die pragtige uitsig oor die see. 'n Pluspunt is die mooi natuur met inheemse plantegroei. Die voëls se gesang was 'n lied in ons ore.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Amber Heights is puik. Die selfsorg geriewe is beperk, maar die res is uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilderness Heights, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNDIzMzI5LWJjOTctNGM1ZS04NzliLTkxYjJhYzZmMzc2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Wilderness Heights Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.987263854733 22.582494020462