LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amber Selfsorg | LekkeSlaap
+9

Amber Selfsorg

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 525, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Amber Selfsorg in Clarens 'n pragtige selfsorg-eenheid met 'n uitsig op die omliggende berge.

Dié eenheid is gerieflik ingerig vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat ook in 2 driekwartbeddens omskep kan word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstofie, mikrogolfoond en die nodige kombuistoebehore. Die leefarea het 'n knus kaggel en 'n TV met volledige DStv.

Die eenheid is sonkrag-aangedrewe. Beurtkrag speel dus nooit 'n rol nie. Die eenheid bied toegang tot 'n patio met ingeboude braaigeriewe.Gaste moet asseblief hul eie hout of kole saambring. Veilige parkeerplek word voorsien en 'n daaglikse skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar. Troeteldiere word na goeddunke van die eienaars toegelaat.

Clarens bied talle stap- en 4x4-roetes en gaste kan ook riviervlotvaart doen of die Basotho Cultural Village, Clarens se Gesondheidspa en verskeie restaurante besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Amber Selfsorg sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 73 resensies vir Amber Selfsorg
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Hoofweg 525, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Amber Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 525, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyMWVlYmM4LTEwZDktNDhjYy1hZGRlLTQ1NWJhNTk1ODUxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 525 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.519396908246 28.417466729879
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!