LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amber Selfsorg | LekkeSlaap
+9

Amber Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 91 resensies vir Amber Selfsorg
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Irma L - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Dit was heerlik en die kaggel het vir lekker warmte tydens 'n baie koue naweek gesorg.

Monica C - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clarens is 'n mooi dorp, het baie lekker gekuier.

Alles was perfek, geen klagtes.

Corle V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corle V
Saam met vriende

Netjiese eenheid.

Eenheid het alles wat mens nodig het. Ek sou net aanbeveel vir dikker/beter komberse want ons het 'n baie koue nag daar spandeer en die kombersies was bietjie dun.

Jean-marie W - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-marie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik

Was vriendelik ontvang. Netjies en skoon. Naby aan dorp. Heerlike kaggel.

Willie P - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Skoon, veilig, baie vreindelike mense.

Anna V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Naweek om te onthou.

Ons het heerlik gekuier by Amber Selfsorg. Is hartlik ontvang en selfs die kaggel is aangesteek vir ons. Ons was verras om selfs 'n kaas-platter vir my verjaarsdag te ontvang, sjoe wat 'n mooi gebaar. Ons kom beslis weer terug na Amber Selfsorg! Die eienaars is wonderlike mense!

Cecilia T - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer en lekker warm bed.

Ons het net 1 nag oornag en nie veel van die besienswaardighede geniet nie, maar het die stil rustige strate en restaurante gemis.

Whitie R - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whitie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a very nice place to stay. Has all you need. Friendly and efficient.

I would stay there any time.

Juanita B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beeldskone uitsig en baie netjies akkommodasie.

Amber Selfsorg is alles wat mens nodig het. Plek is baie goed geleë. Dit is stapafstand van al die winkels. Dit is in 'n baie rustige omgewing. Dit het 'n baie mooi uitsig. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Hannelie V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie V
Saam met vriende

Ons het heerlik gekuier. Die uitsig is fantasties en lekker sentraal geleë.

Die bespreking was maklik gedoen. Die ontvangs was vriendelik en professioneel en moeite word gedoen om gaste tuis te laat voel. Sal vir seker weer daar bespreek.

Robert C - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Robert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning eenheid. Ek sou wel verkies as die deur kon sluit.

Mauritz kon weens persoonlike redes nie self daar wees om ons te ontvang nie, maar hy het my deurentyd op hoogte gehou en het dadelik geantwoord toe ek 'n navraag gehad het.

Chris B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier.

Ons het ons twee nagte se verblyf by Amber Selfsorg baie geniet. Dit is 'n netjiese eenheid wat niks kortgekom het nie. Die eienaars is hartlike vriendelike mense. Die tuin word mooi onderhou en vanaf jou stoep het jy 'n pragtige uitsig oor die vallei in die rigting van Golden Gate. Die oos-Vrystaat was prentjiemooi, te danke aan 'n wonderlike reënjaar. Dankie Mauritz en Jolene - julle is uitstekende gasheer en-vroupaartjie.

Peter D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil.

Die eienaars het baie moeite gedoen om ons verblyf so gemaklik en lekker as moontlik te maak. Dit is baie gerieflik geleë, binne loopafstand van die meeste toeriste bedrywighede, tog was die area baie stil.

Elmarie R - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoonste plekkie!

Die hele plek is splinternuut en skoon met goeie kwaliteit meubels en kombuisware. Dit voel sommer lekker om daar te wees. Die huisie is in die buurt bo na die berg se kant toe. Groot erf waar ons hondjies lekker kon rondhardloop. En die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ek kan Amber met graagte aanbeveel.

Johan E - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, luuks en goed toegerus.

Loopafstand vanaf die Square. Kamer met pragtige uitsig, braaigeriewe, kaggel en gasstoof. Sal vir seker weer bespreek.

Jaco L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik lekker gekuier, baie mooi uitsig.

Daar is so baie om te doen, te sien en te eet!

Drene L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Drene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clarens - amazing!

DStv was nie gekoppel nie, maar darem toegang tot WiFi gehad. Eenheid se deur kon nie sluit nie. Moes al ons besittings binne los en in aande met deur oop slaap. Daar was nie skoonmaakdienste nie. Bietjie ongemaklik gevoel. Verder geen klagtes nie.

Anna-marie B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Plek is baie mooi. Die water is net 'n effense probleem, baie vuil. Weet nie of dit boorgate of reënwater is nie.

Amber Selfsorg's terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sukkel tans met die munisipaal oor die water.

Amber Selfsorg
Martha B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste selfsorg-eenheid, baie lekker gebly sal Amber Selfsorg defnitief aanbeveel vir enige iemand!

Fantastiese uitsig oor die Malutiberge, naby winkels en restaurante.

Jana B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jana B
Saam met vriende

Eenhede is netjies en skoon met al die basiese geriewe wat benodig word.

Perfek vir ons een aand se oornag.

Tania H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania H
Saam met vriende

Quiet and comfortable location.

We had a comfortable stay. The units do require some maintenance as there are multiple cracks in the walls. There is a lot of damp in the one unit, which caused a bad smell. The other unit did not have hot water on the second day. I would recommend that the patio areas get some roofing over to protect from the rain. There are no brooms, mops and buckets to clean the unit when one has an extended stay. There is also no outside dustbin or place to discard braai ash and rubbish.

Hettie P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kan Amber Selfsorg met 'n oop gemoed aanbeveel vir verblyf.

Mauritz is 'n baie goeie en vriendelike gasheer. Alles was netjies, skoon en ook stil en rustig. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Johan V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf naby die dorp.

Die woonstel is gerieflik geleë naby die dorp. Die woonstel werk met son energie en ons was een of twee keer sonder krag en moes die eienaar skakel. Hy het dit elke keer reg gemaak. Die warm water in die stort was op twee geleenthede 'n probleem waar dit nie lank warm gebly het nie.

Elise T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elise T
Saam met vriende

Ons het die verblyf goed ervaar.

Amber baie goed geleë. Loopafstand van sakekern en tog heerlik stil. Die eenheid self bied alles wat nodig is vir verblyf weg van jou huis.

Henry H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar was weer nie sneeu in Clarence nie!

Sien sterre.

Aidean V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Aidean V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevredigend.

Baie beperkte krag, water was ook af een van die dae, verder niks om oor te kla nie.

Adelle S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig 'n wonderlike tydjie gewees.

Ons het regtig 'n lekker tyd gehad. Die eenheid was cosy veral met die kaggel. Sentraal aan alles. Sal beslis weer terugkom.

Roehan M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roehan M
Saam met vriende

Baie skoon, en die kaggel is perfek vir die winter!

Sien sterre.

Nicole B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole B
Gesin met klein kinders

Clean and cosy, but very cold if the fire is not lit.

The beds are so comfortable. And there is enough warm water. But there is no heater, electric blanket, extra blankets or wood so we were so cold for 2 nights. Having a toddler we were reluctant, but decided to buy wood and light the fire on the last night and it made a huge difference. Also, the bathroom door does not close properly.

Scott P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scott P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really neat and close to all amenities, clean and comfortable.

Nice and close to the centre of town, a comfortable and clean unit that has everything that is needed.

Wendy S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Wendy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very basic and disappointed that there was no Wi-Fi, this should be stated upfront.

We were a little disappointed, frankly for what we were charged. Having no Wi-Fi was a real problem for us. Not even a box of matches so when the power was off until 7am Saturday morning we couldn't boil a kettle or light a candle.

Stacey M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy self-catering unit, walking distance from all the shops and restaurant - we would recommend it to anybody!

There was only half a toilet paper available and no soap by the basin, also with the gas geiser the shower gets cold quickly, but it is a great place to stay. Bed was very comfortable and all you need in kitchen.

Jason M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful accommodation, wonderful host, value for money and lovely and clean!

We had the most wonderful stay at Amber! The rooms were very clean and the location was perfect! Very close to the centre of Clarens, but far enough away to be tranquil and peaceful. We felt safe and secure and had a beautiful view of the mountains. We would recommend this to any of our friends and family and will most definitely be back again to stay soon. Our host was friendly and happy to help with any requests. A-star accommodation! Thank you.

Vernon K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon K
Saam met vriende

Lekker, net te kort.

Baie oulike plek met al die goedere om lekker te bly. Netjies en skoon en gemaklik. Sal definitief weer daar bly.

Celeste S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, vriendelike diens.

Ons het ons verblyf by Amber Selfsorg geniet. Als was skoon en netjies. Goeie blyplek vir Clarens waar mens meeste van die tyd in die oulike dorpie jou tyd spandeer. Vriendelike diens. In die hoofstraat van die dorp geleë wat maklike toegang tot al die winkels en restaurante bied.

Ancerine B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ancerine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly by Amber.

Baie mooi plekkie en baie netjies, sal vir seker weer gaan! Wel gedaan!

Louise K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike en moderne verblyf met rustige atmosfeer.

Amber Selfsorg is 'n wonderlike blyplek met gretige eineaars wat seker maak dat gaste op die hande gedra word. Baie dankie vir die puik diens!

Anuscha G - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anuscha G
Saam met vriende

Oulike plekkie, swak bestuur.

Alhoewel ek voor die tyd gereël het dat ons aparte beddens wil hê, met aankoms was daar net een groot bed wat eers die volgende dag geskuif is. Toiletpapier was nie daagliks vervang nie en ons moes vra daarvoor. Die gras was nie gesny nie en toe word dit gesny terwyl ons ontbyt wil geniet. Die plekkie self het lekker gebly, maar die bestuur en onderhoud kan beslis verbeter.

Chantel B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chantel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

David was wonderlik en hulpvaardig. Die huisie nodig net 'n waaier vir somersdae.

Melinda M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda M
Saam met vriende

Perfect for a getaway.

We met up with friends from the Free State and stayed the night. Perfect accommodation for this kind of get-together. Big, clean rooms with all the amenities and a braai on the patio.

Alida C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Alida C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar is beslis ruimte vir verbetering.

Geen toiletpapier.Badkamer en stort vuil. Kombuiskaste en yskas vuil, geen skottelgoedseep, afrdoogvadoeke, potte en panne vuil. Geen handdoeke /handewasseep. 'n Besem om die stoep te vee sal gaaf wees. Geen borsel om braai rooster mee skoon te maak nie. Krag was af van Saterdag aand tot met vertrek Sondag, geen kerse/flitse. Afdak op die stoep sal groot pluspunt wees - onmoontlik om te braai in gure weer.

Gavin S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin S

Lekker, gemaklike verblyf teen 'n bekostigbare prys.

Die verblyf was soos verwag gewees. Die kamers was netjies en ook baie skoon. Het regtig lekker gebly. Een voorstel sal wees om die foto's op te dateer oor die uitsigte, dit het effens verander met nuwe verbouings rondom die eenhede.

Keith V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Keith V
Gesin met tieners

Plek baie netjies en goed onderhou.

Sien sterre.

Marianne L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, gerieflik en 'n plesier om daar oor te bly.

Ons is vriendelik ontvang en die eenhede het mens dadelik tuis laat voel. Dit was skoon en netjies en baie gerieflik. Ons het die verblyf geniet en sal beslis weer daar oorbly.

Reynier M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reynier M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid is baie skoon, gerieflik en binne stapafstand vanaf alle winkels en restaurante.

Die bespreking was sonder moeite gedoen. Ons aankoms was goed ontvang en was in ons eenheid binne 5 minute van aankoms. Die eenheid is baie skoon, het volle DStv-pakket, 'n buitebraai-area, binne is 'n houtstoof vir koue aande en ekstra komberse en beddegoed is beskikbaar. Dit is 'n 5 minute stap weg van die sentrale winkelarea in Clarens. Al wat kort is braaigereedskap soos braaivurke en braaitange.

Carin L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin L
Saam met vriende

Veilig en goed toegerus.

Alles was 100% - skoon en netjies - alles wat mens nodig het vir 'n oornag-situasie. Die handdoeke kan net groter wees.

Cathy V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cathy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike en goed ingerigte verblyf.

Die akkommodasie was gerieflik en binne loopafstand van die dorpie self. Sal voorstel dat kaggelhout net vir die eerste aand voorsien word in die winter. Supermark en petrolstasie maak baie vroeg toe en vir reisigers wat laat arriveer kan dit 'n probleem wees indien hulle nie voorsiening gemaak het vir vuur maak hout nie. Stel ook 'n groter stortkop voor, aangesien die stort so groot is, kan mens met 'n grooter stortkop 'n lekkerder stort geniet.

Wijbren N - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wijbren N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerielik en bekostigbaar.

Baie genotvolle tyd gehad. Die eenheid was modern en skoon en perfek vir 'n wegbreek van die stad.

Andre S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike, sentrale selfsorg-eenheid wat ons paar dae in Clarens nog lekkerder gemaak het!

Amber Selfsorg bied als wat mens nodig het om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak.

Johan D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sommer 'n bakgat plekkie.

Die Amber is voorwaar uitstekende verblyf. Alles in plek, netjies en nogal groen ook, met sonkrag. Mauritz en David laat alles in plek val.

Reinette C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, sentraal en baie gerieflike verblyf.

Kan beslis die Cottage aanbeveel. Groot bederf dat ons motor net voor ons vertrek gewas is.

Lanè C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lanè C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en naby genoeg om te stap na markplein.

Baie lekker gebly. Vriendelike mense wat ons gehelp het en definitief waarde vir geld!

Carin K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies. Baie rustig.

Die woonstel is skoon en netjies. Sal beslis weer plek daar bespreek.

Annette T - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette T
Gesin met klein kinders

Was heerlik! Sal vir seker weer daar bly.

Ons het dit baie geniet. Dit was sentraal en ons kon sommer stap dorp toe. Dit was veilig en baie skoon en netjies.

Andre J - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Andre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Krag gedurig af. Grasperk onversorg. Uitsig swak. Kyk teen 'n sementmuur vas. Braaiplek nie onder dak nie, so wanneer dit reën kan jy nie braai nie. Geen motorafdak nie, toegang kan gerus 'n gemotoriseerde hek hê. Remote controlled, nie met sleutel en slot nie.

Amber Selfsorg's terugvoer

Hallo Andre, Ons hanteer 'n sekere prys mark en ontvang gedurig slegs positiewe kommentaar. As ons die bykomemde fasiliteite moet bied sal ons tarriewe moet verhoog. Met die buitegewone reenval die afgelope week het die krag en grasperk probleme veroorsaak.

Amber Selfsorg
Gerhard C - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Ons het verskriklik lekker gebly, alles was prakties en die uitleg van die eenheid is uitstekend. Hier en daar iets wat kort ('n waaier, skinkbord onder die afdroograk in kombuis en 'n matjie in die badkamer), maar dit het glad nie afbreek gedoen aan ons kuiertjie nie. Ons sal beslis weer gaan!

Johan W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Saam met vriende

Goed uitgerus.

Die akkommodasie was baie goed uitgerus met alle nodige geriewe. Goeie waarde vir geld. Dit was baie netjies en skoon gewees en in geheel baie lekker gebly.

Mignon L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Lekker gebly en is naby alles.

Christie-ann G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie-ann G
Saam met vriende

Besonderse ervaring!

Was baie vriendelik ontvang en het ons tyd daar baie geniet!

Jeannine K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie gehalte.

Ons het regtig ons nag by Amber Selfsorg geniet . Die eenheid is modern en alles in die eenheid is van goeie gehalte. Die grootte van die stort en die gemaklike bed was 'n hoogtepunte vir ons. Maurits was baie akkommoderend in terme van ons aankoms- en vertrektyd en het vinnig gereageer op die vrae wat ons voor ons aankoms gehad het. Ons sal weer kom kuier.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good quality.

We really enjoyed our night at Amber self-catering accommodation. The unit is modern and everything in the unit is of a good quality. The size of the shower and the comfortable bed were highlights for us. Maurits was very accommodating in terms of our time of arrival and departure and responded promptly to the questions that we had before our arrival. We will be back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Rowald v - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rowald v

Lekker gebly.

Netjies en baie lekker gebly.

Esti N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esti N
Saam met vriende

Oulike eenhede loopafstand van die winkels en eetplekke met lekker groot beddens en vol DStv-pakket.

Ons ontvangs was baie aangenaam en die plekkies is oulik en modern en loopafstand van die winkels en eetplekke. Al wat ek negatief kan se is dat die linne van beide kamers se beddens nie skoon was en die eetgerei ook nie. Die kaggel se ou as was ook nie skoongemaak. Behalwe vir dit was ons verblyf aangenaam en sal ons definitief weer daar boek. Daar is vol DStv-pakket en alles wat mens nodig kan he vir 'n naweek weg. Nog een voorstel dalk is 'n besem en mop vir as dit so reën om die stoepie se water af te kan vee.

Marinda U - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda U
Gesin met klein kinders

Netjies en goeie waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly. Dit is baie netjies en goed geleë - mens kan sommer loop na al die winkeltjies toe. Ons is baie vriendelik ontvang. Die eienaar was baie tegemoetkomend: Ons is toegelaat om matrassies vir ons kinders te bring en ons het niks ekstra vir die kinders betaal nie.

Lizelle M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, skoon en netjies.

Goeie diens, netjies skoon.

Nico C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker.

Ek het Ambers Selfsorg baie geniet en beveel hulle vir enigiemand aan.

Carina V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Baie skoon, mooi uitsig en baie goeie waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly.

Elmarie P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Ons was baie tevrede met die verblyf.

Vicki P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en modern.

Ons was aangenaam verras. Die plekkie is baie modern en skoon met volledige DSTV-kanale en 'n massiewe bed. Ons sal vir seker weer hier kom bly.

Johan -dirk V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan -dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Die verblyf is uitstekend. Die eenheid is baie goed toegerus en baie moeite word gedoen om seker te maak dat gaste hul verblyf geniet. Ons sal beslis weer daar bly.

Lene W - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lene W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, sien vir seker weer.

Ons was saam vriende daar (2 couples), beste tyd, kan saam gesellig wees maar ook apart wees en nogsteeds privaatheid hê.

Jaco K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld!

Baie dankie, Mauritz, vir die goeie, vriendelike manier waarop jy ons ontvang het. Die eenheid was netjies en skoon. Die omgewing was stil en rustig, geen lawaai nie. Die bed slaap baie lekker. Twee voorstelle: 1) Dalk lekker dik, warm komberse in die kas los vir daardie koue winter aande, of 'n elektriese kombers op die bed. Ons het effe koud gekry, al was die kaggel aan. 2) Afdakke of skadunette vir die voertuie sal ook aanbeveel word. Verder, uitstekend!

Natasha C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha C
Saam met vriende

Dit was fantasties!

Die verblyf was netjies en skoon. Sal beslis weer daar bly!

Ria-marié A - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria-marié A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik om in 'n ten volle toegeruste, netjiese woonstel in te stap.

Baie gasvry ontvang. Woonstel is baie goed toegerus. Selfs 'n houtstofie, hout, vuurhoutjies en Blitz is voorsien. Ons het 'n aangename verblyf gehad. Al wat ek kan sê wat negatief is, is dat die krag die oggend afgegaan het en dit nogal 'n geskarrel in die donker was. Warm lakens of 'n elektriese kombers sou ook baie lekker in die koue gewees het.

Sanette V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stukkie hemel op aarde.

Baie netjies, goeie diens en mens word bederf met 'n pragtige uitsig! Ideale plekkie om weg te breek! Was heerlik!

Krynauw C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Krynauw C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Perfekte blyplek, stapafstand van sentrale sakekern. Baie netjies, skoon met gerieflike kaggel vir die wintermaande. David is 'n juweel as dit kom by die diens van die eenhede. Mauritz se ontvangs en aanbevelings van hoë gehalte.

Gwen P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwen P

Lovely.

A lovely quaint place with an a good view, well situated and good service in a lovely town.

Annasofe V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annasofe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Fantasties naweek weg! Die plekkie het alles wat jy nodig het om die naweek net 'n bietjie weg te kom. Die area was stil en rustig, ons het veilig gevoel. Die plekkie was baie netjies en mooi skoon, sal weer besoek.

Lindi B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik winterverblyf!

Goeie fasiliteite. Heerlike kaggel. Baie vriendelike span wat ons ontvang het! Sal weer besoek!

Jean-marie W - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-marie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Mooi huisie. Alles wat mens nodig het. Elektriese hek sou wonderlik wees.

Irma D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is baie netjies, skoon en het alles nodig vir 'n naweek verblyf, heerlike kaggel.

Plek baie sentraal geleë, loopafstand van die winkels af. Als is nuut en baie netjies en skoon.

Misha D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Misha D
Saam met vriende

Wonderlik.

Baie skoon en netjiese kamers met ekstra komberse vir koue aande. Het 'n wonderlike tyd gehad en selfs die aand het ons 'n braai gehad. Hout is selfs vir die kaggel in die kamers voorsien. Mauritz het uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer. Dankie vir die lieflike verblyf. Ons sal beslis weer besoek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Wonderful.

Very clean and neat rooms with extra blankets for cold evenings. Had a wonderful time and even had a braai the evening we were there. Wood was even supplied for the fireplace inside the rooms. Mauritz went above and beyond to accommodate us. Thank you for the lovely stay. We will definitely visit again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Rene L - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene L

Baie lekke gebly en gekuier in Clarens by Amber Selfsorg!

Baie oulik! Hou van die praktiese uitleg van die woonstel en vriendelike personeel. Ligging is ook baie goed naby die winkels, eetplekke en staproetes.

Rina G - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en sakpas-verblyf.

Ons was hartlik ontvang en die fasiliteite in die kamer was meer as voldoende. Daar was niks wat gekort het nie - selfs 'n sjerrie en braaihout was verskaf! Nog nooit voorheen in 'n gastehuis gebly wat so baie waarde vir geld gebied het nie.

Peter M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome Amber.

The location is great. Great view. The staff are very friendly and helpful.

Neels D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels D
Gesin met klein kinders

Netjies, stylvol, skoon, alles wat nodig is. Vriendelik en behulpsame oom Mauritz. Sal weer daar kuier!

Sien sterre.

Tenette D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tenette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was gerieflik en presies wat ons nodig gehad het!

Dit is gerieflik en presies waarna ons op soek was i.t.v. verblyf. Dit was baie skoon en netjies en ons het die verblyf daar baie geniet. Sal vir seker weer daar gaan bly.

John B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uitstekende verblyf. Skoon, netjies en goeie waarde vir geld. Beddens en linne is goed en die leef-area binne en buite ook. Moet net die stortwater gelykop verdeel kry tussen die twee kothuise.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent.

Excellent accommodation. Clean, neat and great value for money. Beds and bedding also great as was the living area inside and out. Just need to get the shower water equalized between the 2 cottages.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Fanus S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus S
Saam met vriende

Fantasties, ek sal weer daar gaan bly.

Ek beveel Amber Selfsorg aan vir almal. Sal net graag 'n afdak vir motor wou hê.

Amber Selfsorg's terugvoer

Baie dankie.
Ons spaar om twee afdakke te bou.
Groete
Mauritz

Amber Selfsorg
Paul S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, privaat, voldoende.

Amber is beleë in die hartjie van die Clarens dorpsgebied. Dit is baie gerieflik om sommer net te gaan stap en die omgewing te geniet of in een van die restaurante te gaan sit. Ek het nooit nodig gehad om enigsins te ry nie. Die selfsorg eenheid is voldoende toegerus en bied alles wat enigiemand nodig het vir 'n naweek wegbreek. Die vriendelike en gasvrye ontvangs en behulpsaamheid tydens my verblyf was uitstekend. Ek sal weer daar bespreek.

Eugene N - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene N
Saam met vriende

Baie ruimte vir verbetering.

Gebruik sonkragpanele. Wanneer bewolk geen krag beskikbaar en geen generator om krag aan te vul nie. Kan soggens nie toaster, haardroër en enige kragpunte gebruik nie. Slegs warm water beskikbaar vir bad, maar nie genoeg water vir 'n tweede persoon om te stort nie en omgekeerd. Opwasarea: Slegs 'n wasbak beskikbaar en die droograk vir skottelgoed - geen voorsiening gemaak waarheen water wat afdrup heen kan vloei nie. Geen houer om eetgerei te laat afdroog nie. Die braai rooster is te hoog vanaf die kole sonder ekstra voorsiening om die rooster te laat sak tot 'n laer punt. Het stene gebruik vir die doel en beligting swak op rooster gedeeltes. Braai rooster moet skuins gedraai word om dit uit die braai gedeelte te kry. Om die probleem op te los, sny net die punte van die muurteëls af om die braai opening groter te maak. Stel voor eienaars moet self 'n aand slaap in eenhede om sodoende self te ervaar wat klante ervaar.

Zelda F - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda F
Saam met vriende

Fantasties.

Hierdie is die ideale selfsorgplekkies in Clarens. Naby die winkeltjies en eetplekke, maar tog baie privaat en het alles waarvoor mens kan vra. Ek sal beslis weer daar gaan bly.

Amber Selfsorg's terugvoer

Geagte Zelda

Baie dankie vir die mooi komplimente. Dit word waardeer

Groete

Mauritz

Amber Selfsorg
Vanaf R860
per nag (plek vir 2)
Vanaf R860
per nag (plek vir 2)
Vanaf R860
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 525, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyMWVlYmM4LTEwZDktNDhjYy1hZGRlLTQ1NWJhNTk1ODUxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860  per nag (plek vir 2) 91 5 1 5 525 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.519396908246 28.417466729879
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!