Amies Self-Catering Apartments
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Direne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Jaar gelys 11
Opsomming van Resensie
Carel V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker. Vriendelike diens en skoon / netjies blyplek.
Neville S - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect.
Sune P - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie netjies en goeie waarde vir geld.
Amies Self-Catering Apartments se terugvoer
Baie dankie Sune. Bly om dit te hoor.
Hoop ek sien julle weer as jul Kaap toe kom.
Marlieta B - Feb 2020
Algehele gradering
Netjies. Sentraal geleë. Goeie en vriendelike diens.
Amies Self-Catering Apartments se terugvoer
Baie dankie Marlieta. Ek is bly alles het goed afgeloop.
Carika K - Des 2019
Algehele gradering
Wat 'n ongelooflike lekker plek om te bly!
Francois B - Des 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Amies Self-Catering Apartments se terugvoer
Baie dankie Francois vir die komplimente. Is altyd aangenaam om positiewe
terugvoering te kry.
Geniet julle Kersfees.
Groete
Direne
Tercia Lee R - Jun 2019
Algehele gradering
Fantastiese plekkie!
Amies Self-Catering Apartments se terugvoer
Baie dankie vir die lieflike komplimente. Sien julle sommer gou weer.
Tony M - Mei 2019
Algehele gradering
Excellent, friendly service.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende, vriendelike diens.
Sal altyd vir Amies Apartments vra as ek Kaapstad besoek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Amies Self-Catering Apartments se terugvoer
Thank you very much for your positive reply.Hope we see you very soon again.
Regards
Amies
Anneline M - Mei 2019
Algehele gradering
Lekke.
Amies Self-Catering Apartments se terugvoer
Baie dankie, Anneline. Baie bly om te hoor julle het lekker gebly. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Tot 'n volgende keer,
Amies Self-Catering Apartments
Annerie L - Apr 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Leclue M - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelik en netjies.
Amies Self-Catering Apartments se terugvoer
Vreeslik baie dankie vir die postiewe terugvoering. Ons kan net streef om die plek beter en mooier te maak vir die volgende besoek.
Groete,
Amies Self-sorg
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Generaal Chris Muller-singel 9, Welgelegen, Parow, 7500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom