Amorgos Place
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amorgosweg 12, Langebaan, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 850R1 233 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Amorgos Place is 'n selfsorghuis wat in Skiathos, Langebaan geleë is. Dié Weskusdorp is sowat 'n uur se ry vanaf Kaapstad en is die ideale plek vanwaar die Weskus en besienswaardighede in die omgewing verken kan word. Die huis is ook slegs 'n hanetreetjie vanaf die strand, Club Mykonos Resort, en die inkopiesentrum.
Dié huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Daar is ook 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Dié kamers deel 'n badkamer.
Die huis het 'n oopplan-kombuis met Caeser Stone-blaaie, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, en mikrogolf, asook 'n ontbyttoonbank. Die eetarea het sitplek vir 6, en die sitkamer het 'n L-vormige rusbank en 'n slim-TV met volledige DStv. Daar is binnebraaigeriewe en buitebraaigeriewe vir gaste se gebruik.
Die huis het onbeperkte WiFi-toegang en voorsien alle linne behalwe handdoeke.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Amorgosweg 12, Langebaan, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Amorgos Place het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amorgosweg 12, Langebaan, Langebaan, 7357, Wes-Kaap