Anam Cara

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Anam Cara is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 2 mense in Van Riebeeckstrand.

Dié oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed met 'n elektriese kombers en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort.

Die kombuis is apart en is met 'n oondjie met 3 plate, 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die eenheid het 'n dagbed, 'n lessenaar en 'n boekrak met boeke. WiFi is beskikbaar, maar daar is nie 'n TV nie.

Die leefarea lei na 'n klein sitarea met draagbare braaigeriewe. Parkeerplek vir 1 voertuig is in die motorhuis beskikbaar. Let wel dat die eienaars op die perseel woon en hulle troeteldiere word weggehou van die gaste. Ander troeteldiere is ongelukkig nie welkom nie aangesien die eenheid nie omhein is nie.

Anam Cara is 1 km van die strand af en daar is verskeie koffiewinkels en restaurante in die omgewing. Besoekers kan doendinge soos branderplankry, vlieërplankry, visvang, kajakvaar en gholfspeel geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by Anam Cara sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Anam Cara gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false