Anas Room E in House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Anas Room E in House is 'n gastekamer op die eienaar se eiendom in Mosselbaai. Dié eiendom is ideaal geleë en is stapafstand vanaf winkels, restaurante en ander besienswaardighede in die dorp.

Die kamer het 'n dubbelbed, klerekaste en 'n en suite-badkamer met 'n stort met glasdeure en 'n toilet. Daar is 'n kombuisie langs die bed wat met verhit- en eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en 'n wasbak toegerus is.

Ander kamergeriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in en lei na 'n patio met stoepmeubels. Die patio word met die kamer langsaan gedeel, wat ook sy eie stoepmeubels het.

Veilige onderdakparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar en die eiendom word deur 'n afstandbeheerde hek betree.

Slaapplek

'n Bespreking by Anas Room E in House sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Anas Room E In House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]