Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anchors Aweigh 19

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R750 administrasiefooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Apr 2024 tot 30 Apr 2024 en 01 Dec 2025 to 30 Dec 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Apr 2024 tot 30 Apr 2024 en 01 Dec 2025 to 30 Dec 2025.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. dat die traphyser nie 'n speelding is nie, indien dit nodig is moet dit asb. in die navraag genoem word.
DStv kan nie tegelyk in albei kamers speel nie.
Daar is 'n kragopwekker en 'n JoJo-tenk in geval van munisipale onderbrekings.
Daar is 'n kort sekuriteit- en inligtingsvrywaringskonrtrak wat gestuur sal word vir die gebruik van die eenheid. Dit sluit persoonlike inligting in wat benodig het om gaste te registreer sodat hulle maklik by die landgoed kan in en uit.
Rook is verbode in die eenheid. Sigaretstompies moet in asbakkies doodgemaak word en nie in die tuin nie.
Geen harde musiek nie.
Kinders of gaste met gestremdhede moet by die swembad onder toesig wees.
Indien die braaigeriewe by die swembad gebruik word, moet dit skoongemaak word.
'n Volledige voorraadlys sal oorhandig word en moet met aankoms en vertrek nagegaan word, die breekskadedeposito sal dan terugbetaal word.
Voertuie moet in aangewese spasies langs die huis geparkeer word.
Die spoedbeperking is maksimum 20 km/h.
Skoonmaakdienste kan op sekere dae op eie koste aangevra word.
Die administrasiefooi is hoër aangesien gaste se kontaknommers gelaai word vir toegang by die hekke, voertuie geregistreer moet word en die skoonmaakdienste alle beddegoed en komberse was.
Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stompneusstraat 19, Woodgrange, Hibberdene, 0240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2fdf703bdd5b15315c5950936d44bc911a44ff02e7275b8742987bfae17d61e56a71b0af8ae171c1a303d6778ab7ee8a7bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 19 Stompneus Street Woodgrange 0240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.583862868967 30.56613291247
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem