Anchors Aweigh 82

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Anchors Aweigh 82 is 'n dubbelverdieping-grasdakrondawel met 'n groot lapa in die rustige Anchors Aweigh-oord in Hibberdene.

Die selfsorghuis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en 'n bad en die tweede badkamer het 'n bad.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n sitkamer met 'n TV en OpenView-HD en 'n kroegarea. Die eenheid lei na 'n groot stoep met ingeboude braaigeriewe en buitemeubels. Veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit word voorsien. Die rondawel het trappe en kan moontlik moeilik wees vir sommige gaste.

Daar word gebruik gemaak van vooraf betaalde elektrisiteit wat sowat R25 per dag behoort te wees.

Die oord het 'n gemeenskaplike swembad, front na die riviermonding en dit is net 'n kort entjie se stap na die Blouvlagstrand.

Slaapplek

'n Bespreking by Anchors Aweigh 82 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Anchors Aweigh 82 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false