Anchor's Haven
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rean Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Riaan D - Apr 2024
Algehele gradering
Die eenheid is baie luuks. Oorweeg gerus om hier te bly!
Anthea D - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang. Plek is baie mooi netjies en regtig waarde vir geld.
Pauline V - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal definitief Anchor's Haven sterk aanbeveel.
Sally C - Feb 2024
Algehele gradering
Spacious and beautifully decorated.
Nico O - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige afskakel-plek.
Franciske M - Aug 2023
Algehele gradering
Anchor's Haven is die perfekte oornagplek, pragtig en netjies, met wonderlike uitsig buite. Veilig en 'n gasheer wat baie moeite doen.
Lees meerPaul J - Feb 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en beste waarde vir geld!
Albert J - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Linree P - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Jason S - Nov 2022
Algehele gradering
Was in Mossel Bay to take part in Iron man 70. 3 and couldn't fault the accommodation on anything.
Annelize M - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly in 'n pragtige kamer.
Busisiwe B - Okt 2022
Algehele gradering
Amazing.
Damian M - Aug 2022
Algehele gradering
Unbelievable.
Myan V - Jul 2022
Algehele gradering
Puik.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erin Place 4, Hersham, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom