Andante B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Andante B&B is 'n bekoorlike B&B in 'n stil doodloopstraat in die kusdorpie Sedgefield. Die dorp is omring met mere, sandduine, denneboomplantasies, die Swartvlei-riviermond en die warm Indiese Oseaan.

Verblyf word in 'n oopplan-eenheid wat semi-losstaande is gebied. Dit is op die eienaar se eiendom. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed met gehalte-linne en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar. Ons is bekend vir ons heerlike ontbyt wat by die prys ingesluit is.

Swartvlei is een van die grootste mere in Sedgefield en bied veilige swemwaters en visvanggeleenthede. Ander doendinge sluit valskermsweef, voetslaan in die woud, gholf, baarsvang en besoeke aan plaaslike plaasmarkies in.

Slaapplek

'n Bespreking by Andante B&B sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Andante B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za